Return to search

Patients' role expectations of home-based caregivers

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates and describes palliative care patients’ expectations of their homebased
caregivers. This paper attempts to expand on the findings of a previous study by
Armenis (2006b) that reported a need to determine the occupational responsibilities of
home-based caregivers within the Stellenbosch Hospice organization. Three palliative care
patients were interviewed individually in unstructured interviews whereby expectations
were discussed and recorded. Respondents were from the rural town of Klapmuts which is
located within the broader Stellenbosch area. Responses were analyzed by means of the
phenomenological methodology approach developed by Giorgi (1997). The findings
indicate that patients expect physical and psychosocial care which can be divided into six
sub-themes: i) hygiene; ii) feeding; iii) physical assistance; iv) communicate care; v)
support; vi) need for community. This study revealed in excess of forty caring activities
that study participants expect from their home-based caregivers that may be utilized as
future focus areas of home-based caregiver training initiatives. Recommendations for future
research include the enquiry into the role of patient relatives’ and members of the
community, as essential components of the unit of care. In addition, further investigation is
required to determine the specific psychosocial needs of palliative patients, their relatives,
and communities located in the outlying regions of South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie doen ondersoek na en beskryf pasiënte wat palliatief (sorg van pasiënte met
ongeneeslike siektes) versorg word se rolverwagtinge van hul gemeenskapsgebaseerde
oppassers. Hierdie werkstuk brei uit op ‘n voorafgaande studie deur Armenis (2006b) wat
‘n behoefte geraporteer het dat duidelike beroepspesifikasies vir gemeenskapsgebaseerde
oppassers wat in diens van die Stellenbosch Hospice is, bepaal behoort te word. Drie
ongestruktureerde onderhoude is gevoer met pasiënte wat palliatief versorg word. Pasiënte
se verwagtinge is bespreek en op ‘n oudioband vasgelê. Deelnemers aan die studie is van
die dorp Klapmuts wat binne die Stellenboschdistrik geleë is. Antwoorde is geanaliseer
deur die gebruikmaking van die fenomenologiese metode soos deur Giorgi ontwikkel
(1997). Die bevindings toon aan dat pasiënte ‘n dringende behoefte het aan fisieke en
psigo-sosiale sorg. Laasgenoemde kan in ses sub-temas verdeel word: i) higiëne ii) voeding
iii) fisiese bystand iv) die komunikasie van sorg v) ondersteuning vi) behoefte aan
gemeenskapsbetrokkendheid. Hierdie studie het meer as veertig aktiwiteite vasgestel wat
palliatiewe pasiënte van hul gemeenskapsgebaseerde oppassers verwag. Die vasgestelde
aktiwiteite mag bydra tot die bevordering van toekomstige navorsing en die opleiding van
gemeenskapsgebaseerde oppassers. Hierdie studie het ‘n dringende behoefte vir die
opleiding van gemeenskapsgebaseerde oppassers, wat in die Stellenboschdistrik werksaam
is geïdentifiseer. Daar is ‘n behoefte aan studies wat die rol van gesinslede en die
gemeenskap se verantwoordelikhede uiteensit met betrekking tot die uitvoer van palliatiewe
sorg. Die behoefte aan navorsing om die spesifieke psigososiale nood van palliatiewe
pasiënte, hulle gesinne, en betrokke gemeenskappe wat in die landelike dele van Suid
Afrika gelëe is, vas te stel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20888
Date03 1900
CreatorsArmenis, Alexander
ContributorsDe Vos, H. M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format38 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0102 seconds