Return to search

Resilience in remarried families

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Using a cross-sectional survey research design the present study aims to explore
those resilience factors which enable remarried families to withstand and rebound from
the disruptive challenges they face. Furthermore, recovery factors were examined
which enabled remarried families to cope more effectively and to emerge har-dier___fr_om a
crisis. Remarried families who were married between one to four years, with at least
one family member presently in school, were approached to take part in this study. A
parent and a child from 38 families independently completed six questionnaires and an
open-ended question. It is proposed that the most important resilience factors identified
in this study, through qualitative and quantitative measures, include (1) family
relationships and support (mutual respect, cooperation and a loving bond), (2) family
communication that is affirming, conveying care and support, as well as less incendiary
communication that tends to exacerbate a stressful situation, (3) the ability to have a
sense of control over outcomes in life by having a active orientation in adjusting to and
managing stressful situations, (4) activities and routines that helps the family in spending
time together and creating togetherness, (5) a strong marriage relationship (consisting of
clearly defined roles, equality and support for each other), (6) support from family and
friends, (7) internal and external handling of problems by redefining stressful events and
acquiring and accepting social support, (8) spirituality and religion within the family that
provides meaning and purpose beyond a crisis situation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Dwarssnit navorsingsontwerp is gebruik om veerkragtigheidsfaktore te
identifiseer wat hersaamgestelde gesinne in staat stelom weerstand te bied in
ontwrigtende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Verder is herstellingsfaktore
ondersoek wat hersaamgestelde gesinne in staat stelom 'n krisis effektief te hanteer.
Hersaamgestelde gesinne wat tussen een tot vier jaar getroud is, met ten minste een
gesinslid op skool, is genader om aan die studie deel te neem. 'n Ouer en 'n kind van
38 gesinne het onafhanklik ses vraelyste en 'n oop-end vraag beantwoord. Die
volgende veerkragtigheidsfaktore is met behulp van kwalitatiewe en kwantitatiewe
metings geïdentifiseer: (1) gesinsverhoudings en ondersteuning (wedersydse respek,
samewerking en 'n liefdevolle band), (2) oop gesinskommunikasie wat bevestigend is en
wat sorg en ondersteuning oordra, sowel as minder opruiende kommunikasie wat
geneig is om stresvolle situasies te vererger, (3) die vermoë om 'n sin van kontrole oor
uitkomste in die lewe te hê deur 'n aktiewe orientasie in aanpassing tot en die beheer
van stresvolle situasies, (4) aktiwiteite en roetine wat gesinne help om tyd saam te
spandeer en die skep van samesyn, (5) 'n sterk huweliksverhouding (bestaande uit
duidelike gedefinieerde rolle, gelykheid en ondersteuning van mekaar), (6)
ondersteuning van familie en vriende, (7) interne en eksterne hantering van probleme
deur die herdefiniëring van stresvolle gebeure, sowel as die verkryging en aanvaarding
van sosiale ondersteuning, (8) spiritualiteit en godsdiens in die gesin wat doel en
betekenis verskaf wat verder gaan as die krisissituasie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50439
Date04 1900
CreatorsDu Toit-Gous, Carien
ContributorsGreeff, A.P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format37 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds