Return to search

Die invloed van 'n vasektomie op die seksuele satisfaksie van die getroude man

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Many men are of the opinion that a vasectomy will have a detrimental effect on their
sexual satisfaction, which is why this convenient method of contraception is often
ignored. The purpose of this study was to determine whether a vasectomy had any
effect on important aspects of a marriage, such as sexual satisfaction, marital
satisfaction, communication and frequency of sexual intercourse. An experimental
group and two control groups were used and data were collected by means of a
biographical questionnaire and two questionnaires which were applied before and five
months after the vasectomy. Results indicated no significant difference between the
before and after measurements regarding sexual satisfaction, marital satisfaction,
communication and frequency of sexual intercourse. It was also revealed that although
strong correlations were found between marital satisfaction, communication and sexual
satisfaction, a weak correlation was found between frequency of sexual intercourse
and the other measured variables. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeiemansmeendat 'n vasektomie hul seksuele satisfaksie nadelig sal beïnvloed
en daarom word hierdie gerieflike geboortebeperkingsmetode dikwels oor die hoof
gesien. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of daar na 'n vasektomie
veranderinge plaasgevind het in belangrike huweliksaspekte van die man, naamlik
seksuele satisfaksie, huwelikstevredenheid, kommunikasie in die huwelik en
frekwensievan seksuelegemeenskap. Daar is van 'n eksperimentele groep en twee
kontrolegroepe gebruik gemaak. Data is ingesamel deur middel van fn biografiese
vraelys en twee vraelyste wat in 'n voor-meting en vyf maande na die vasektomie
toegepasis. Resultatetoon dat daar geen beduidende verskil is tussen die voor- en
na-metings wat betref seksuele satisfaksie, huwelikstevredenheid, kommunikasie in
die huwelik en frekwensie van seksuele gemeenskap nie. Daar is ook gevind dat
alhoewel die verbande tussen huwelikstevredenheid, kommunikasie en seksuele
satisfaksie sterk positief is, daar 'n swak verband bestaan tussen frekwensie van
seksuele gemeenskap en die ander gemete veranderlikes.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51711
Date03 1900
CreatorsHofmeyr, Doreen Grace
ContributorsGreeff, A.P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format58 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds