Return to search

Vergelykende studie van enkele aspekte van die onderwysstelsels van Suid-Afrika en Suid-Korea

Summaries in Afrikaans and English / Against the background of the social and economic problems of
South Africa, certain aspects of the relatively successful
education system of the Republic of South Korea are examined in
this thesis with the purpose of gaining insight into the
restructuring of the South African educational system and the
influence that education has on society. The thesis is based
mainly on a literature study.
In the interpretation and comparison of information the structural-
functional and systems approaches to educational provision
were used, with the emphasis on the Confucian, African and
Western ways of thinking (mentalities). In the thesis the
contextual factors which influence the particularisation of the
South Korean and South African educational systems are discussed,
with specific reference to pre-school education, vocational and
technical education, teacher training, moral education, parental
involvement, distance and adult education and the financing of
education. Certain conclusions and recommendations regarding
South African education are also made. / Teen die agtergrond van die sosiale en ekonomiese probleme van
Suid-Afrika word in hierdie verhandeling ondersoek ingestel na
sekere aspekte van die relatief suksesvolle onderwysstelsel van
Suid-Korea met die oog op die verkryging van moontlike insigte
vir die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
en die invloed van onderwys op die samelewing. Die verhandeling
berus hoofsaaklik op 'n literatuurstudie.
In die interpretasie en vergelyking van gegewens is daar gebruik
gemaak van 'n struktureel-funksionalistiese en sisteembenadering
tot onderwysvoorsiening, met besondere klem op Confucianistiese,
Afrika- en Westerse lewens- en wereldbeskouings (mentaliteite).
In die verhandeling word die kontekstuele faktore wat 'n invloed
het op die verbesondering van die onderwysstelsels van Suid-korea
en Suid-Afrika bespreek. Daar word ook 'n ondersoek gedoen na
voorskoolse onderwys, beroeps- en tegniese onderwys, onderwysersopleiding,
morele onderwys, ouerbetrokkenheid, afstands- en
volwassene-onderwys in die twee lande, asook die finansiering van
onderwys. Sekere gevolgtrekkings en aanbevelings ten opsigte van
Suid-Afrikaanse onderwys word laastens gemaak. / Educational studies / M. Ed. (Vergelykende Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17437
Date06 1900
CreatorsMetselaar, Anna Maryna
ContributorsBergh, Anne-Marie
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 208 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0026 seconds