Return to search

Multi-purpose community centres : a local economic development strategy towards sustainable community empowerment and poverty alleviation in the Dwars River region

Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: In South Africa, Multi-Purpose Community Centres (MPCCs) have been identified
as the primary approach for the implementation of development communication
and information as they potentially offer a wide range of services that
communities can utilise for their own empowerment. This affords the community
an opportunity to become more self-reliant. The new Local Economic
Development (LED) policy paper (2002) highlights the mobilisation of internal
resources, capacities and skills consistent with the sustainable development
objectives that government is now more aggressively pursuing.
Community participation and empowerment play a significant role in any
community, therefore, municipalities need to create the conditions for greater
public participation and empowerment. It should be done with regards to the
disadvantaged or marginalised groups in accordance with the conditions and
capacities in a municipality. In the Dwars River region, various services are being
planned ranging from skills development to tourism, but these depend on
sufficient financial aid.
The nature and location of the MPCCs in South Africa makes financial
sustainability difficult because the majority of them largely serve historically
disadvantaged communities with limited financial resources to pay for services. It
is also important to note that economic growth does not necessarily imply poverty
alleviation and/or skills development as components of the government's
communication and information approach. MPCCs can transform communities
but will be time consuming and requires participation from all spheres of
government and civil society. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In Suid Afrika was Veeldoenige Gemeenskap Sentrums geidentifiseer as die
primêre benadering vir die implementering van informasie en kommunikasie
programme, veral omdat hierdie progamme 'n reeks dienste aanbied, wat die
gemeenskap kan benut vir hul eie bemagtiging. Dit gee aan die gemeenskap die
geleentheid om meer onafhanklik te word. Die nuwe Plaaslike Ekonomiese
Ontwikkelings beleidsdokument (2002) beklemtoon die mobilisering van interne
hulpbronne, kapasiteit en vaardighede konstant met die volhoubare ontwikkelings
objektiewe wat die regering meer aggresief nastreef.
Publieke deelname en bemagtiging speel 'n kenmerkende rol in die lewens van
die gemeenskap. Verder blyk dit duidelik dat munisipaliteite, publieke deelname
en bemagtiging moet bevorder. Munisipaliteite moet ook kondisies vir publieke
deelname en bemagtiging skep. Hierdie twee strategieë moet veral toegepas
word op vorig benadeelde en gemarginaliseerde groepe en gemeenskappe in lyn
met die kondisies en kapasiteit van die betrokke munisipaliteit. Die Dwarsrivier
Vallei bied verskeie dienste aan wat vaardigheidsontwikkeling en toerisme insluit.
Dit sal grootliks afhang van die streek se finansiële kapasiteit.
Die aard en ligging van Veeldoenige Gemeenskap Sentrums in Suid-Afrika maak
finansiële volhoubaarheid
Gemeenskap Sentrums
moeilik,
bedien
want die meerderheid Veeldoenige
grootliks die historiese benadeelde
gemeenskappe met hul beperkte finansiële hulpbronne. Dit is ook belangrik om
te beklemtoon dat ekonomiese groei nie noodwendig armoede uitwissing
impliseer nie, maar so eerder vaardigheidsontwikkeling (bv. Informasie
Tegnologie). Veeldoenige Gemeenskap Sentrums kan gemeenskappe
transformeer, maar sal baie tydrowend wees en benodig gemeenskap deelname
in alle sfere van regering en plaaslike gemeenskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53509
Date12 1900
CreatorsBruiners, Natasja
ContributorsKhan, F., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Dept. of Town and Regional Planning.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format114 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds