Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Globally weblogs have burgeoned since their development in the late nineties.
The phenomenon has demystified the technical side of online publishing, allowing
individuals without specialised knowledge to create and update their own websites.
Weblogs are already used in a number of professional sectors such as journalism,
marketing, politics and now also education. This study is approached from a uses
and gratifications framework and provides a broad overview of the emergence,
structure, applications, pitfalls and future of blogs in education. Weblogs are also
investigated in relation to other social software tools and learning theories. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gebruik van webjoernale wêreldwyd het gebloei sedert die verskynsel in die
laat negentigs ontwikkel het. Dit is nou moontlik om webwerwe te skep en in stand
te hou sonder ´n gespesialiseerde kennis van programmering.
Webjoernale het reeds ´n impak gemaak op ´n verskeidenheid professionele
sektore soos joernalistiek, bemarking, politiek en nou ook die opvoedkunde.
Hierdie studie word aangepak vanuit ´n gebruike -en gratifikasie-raamwerk en
ondersoek webjoernale in die opvoedkunde.
Die opdrag gee ´n wye oorsig oor die ontwikkeling, struktuur, gebruike, hindernisse
en toekoms van webjoernale in opvoedkundige omgewings. Aandag word ook
gegee daaraan om webjoernale te ondersoek in verhouding tot ander sosiale
sagteware en leerteorieë.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20880 |
Date | 03 1900 |
Creators | Hitge, Lize-Mari |
Contributors | Rabe, Lizette, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | vi, 89 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds