Return to search

Ready of not? Perceptions of the strengths and weaknesses of newly qualified medical microbiologists entering practise in South Africa

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Purpose of the Research:
To obtain more comprehensive data on the perceptions of strengths and weaknesses in Medical
Microbiological Pathology training against the background of rapidly changing pathology services.
Methods:
On-line surveys were conducted of potential employers and recent graduates of Medical Microbiology
and Clinical Pathology.
Results:
There were 15 employer respondents and 19 newly trained pathologist respondents out of the 88
pathologists that were identified to participate in the study. From the employers’ standpoint, the
majority expressed overall satisfaction with newly trained pathologists. Specific areas of deficiency
were Administration, Management and Research. In addition, almost a half of employers agreed that
the same amount of guidance and support for newly trained pathologists is needed now than was
required a decade ago. Newly trained pathologists did not appear to be inappropriately overconfident
in their abilities. In selecting new pathologists, employers perceived ability to work in a team, academic
knowledge and interpersonal skills as the most important applicant characteristics. When newly trained
pathologists were asked why they thought they were offered their position, the responses were very
varied, ranging from academic background to contractual obligations.
Conclusion:
We believe that with this study some insights were obtained into the perceived strengths and
weaknesses of newly trained pathologists entering Microbiology Pathology Services and that the results
of the study can be used as input for further discussions and training of pathology registrars. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Doel van die Navorsing:
Om meer omvattende data te bekom oor die tekortkominge en sterk punte in Mediese Mikrobiologiese
Patologie opleiding in ag genome huidige vinnig veranderende patologie dienste.
Metodes:
Internet-gebasseerde vraeboë is gerig aan potensiële werkgewers van patoloeë asook nuut
gekwalifiseerde graduanti van Mediese Mikrobiologie en Kliniese Patologie.
Resultate:
Van die 88 patoloeë wat uitgenooi is om deel te neem aan die studie het 15 werkgewers en 19 nuut
gekwalifiseerde patoloeë deelgeneem. Die meerderheid van die werkgewers was oor die algemeen
tevrede met nuwe aanstellings. Spesifieke areas waaraan meer aandag behoort te gee word, is
Administrasie, Bestuur en Navorsing. Bykans die helfde van die werknemers het saamgestem dat nuut
gekwalifiseerde patoloeë nou dieselfde hoeveelheid bystand en ondersteuning benodig as patoloeë ‘n
dekade gelede. Dit wil voorkom asof die nuut gekwalifiseerde patoloeë nie oormatige selfvertroue in
hulle eie vermoëns het nie. Werkgewers het die volgende eienskappe as die belangrikste ge-ag as
hulle nuwe patologeë aanstel: vermoë om in ‘n span te werk, akademiese kennis en interpersoonlike
vaardighede. Toe nuut gekwalifiseerde patoloeë gevra is hoekom hulle dink hulle is aangestel was die
antwoorde baie uiteenlopend en het gewissel van akademiese prestasie tot kontrakturele verpligtinge.
Gevolgstrekking:
Ons glo dat met die resultate van hierdie studie ons beter insigte bekom het oor die tekortkominge en
sterk punte van nuut gekwalifiseerde patoloeë wat Mikrobiologiese Patologie Dienste betree. Hopelik
sal hierdie studie ‘n bydrae kan maak tot die toekomstige beplanning van nagraadse patologie
opleiding.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71927
Date12 1900
CreatorsHoffmann, Rena
ContributorsWasserman, E., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Centre for Health Professions Education.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format19 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds