Return to search

Vorme van bevrydingsonderwys in Latyns-Amerika, die VSA, Tanzaniƫ en die RSA : 'n histories-vergelykende studie

Text in Afrikaans / Bevrydingsonderwys is 'n verskynsel \vat wereldwyd voorkom. Dit word egter nie in alle werelddele dieselfde genoem nie. Popular Education in Latyns-Amerika, Progressiewe Onderwys in die VSA, Sosialistiese Onderwys in Tanzanie en People's Education in die RSA kan b)voorbeeld almal as voorbeelde van benydingsonderwys beskou word.
In hierdie studie word die ontstaan, ontwikkeling, aard en wese van bovermelde onderwysvorme beskryf en vergelyk.
Eers word aandag gegee aan die ontstaan en ontwikkeling van Popular Education en word die opvattings van onder andere Paulo Freire en Antonio Gramsci oor die verband tussen onderwys, bevryding en verandering bespreek.
Daama word die historiese ontwikkeling van onderskeidelik Progressiewe Onderwys, Sosialistiese Onderwys en People's Education beskryf en bespreek.
Die onderwysvorme word vervolgens met mekaar vergelyk en ooreenkomste en verskille blootgele.
Ten slotte word bevrydingsonderwys aan die hand van opvoedkundige kriteria beoordeel en aanbevelings met betrekking tot onderwysverandering en -vemuwing in die RSA gemaak. / Education for liberation is a world-\"ide phenomenon. However, it is not named the same throughout the world.
Popular Education in Latin America, Progressive Education in the USA Socialistic Education in Tanzania en People's Education in the RSA can, for instance, all be viewed as examples of education for liberation.
In this study the origin, development and nature of the above-mentioned forms of education are described and compared. Firstly, the origin and development of Popular Education and the views of inter alia Paulo Freire and Antonio Gramsci regarding the relationship between education, liberation and change are discussed.
Thereafter, the historical development of Progressive Education, Socialistic Education and People's Education are described and discussed.
These forms of education are subsequently compared and similarities and differences are disclosed.
Lastly, education for liberation is evaluated according to educational criteria and recommendations concerning educational change and renewal in the RSA are made. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17969
Date12 1900
CreatorsAsia, Henry Peter
ContributorsBooyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-, Smith, T. G. (Thomas Gerald)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xviii, 191 leaves)

Page generated in 0.0064 seconds