Return to search

Rol van die ouers by die kontinue insluiting van leerders met Downsindroom in inklusiewe onderwys in Gauteng / The role of the parents in the continuous inclusion of learners with Down’s syndrome in inclusive school within Gauteng

Text in Afrikaans / The purpose of this study is to identify the role of the parents in the continuous inclusion of learners with Down’s syndrome in inclusive education. The study was conducted in the South African context with the parents of children with Down’s syndrome and who are currently included in inclusive education in Gauteng. The roles that these parents play in the inclusion of their children were identified by means of semi-structured interviews. This was done according to a qualitative phenomenological research design within the theoretical framework of the bio-ecological model of Brunfenbrenner. Results from this study indicated that parents will have to fulfil specific roles in a multi-faceted manner to ensure continuous inclusion for these learners with Down’s syndrome in inclusive education.
The primary contribution of this study is towards the expansion of the theoretical knowledge of the role of the parents in continuous inclusive education of learners with Down’s syndrome. / Die doel van hierdie studie is om die ouers se rol by die kontinue insluiting van leerders met Downsindroom in inklusieweonderwys te bepaal. Die studie is binne die Suid-Afrikaanse milieu onderneem met die ouers van leerders met Downsindroom wat tans gewone inklusieweonderwys in Gauteng ontvang. Semi-gestruktureerdeonderhoude is gebruik om die ouers se rol in die kontinue insluiting van hul kinders in gewone inklusiewe onderwys te identifiseer.
Hierdie studie is volgens’n kwantitatiewefenomenologiesenavorsingsontwerp binne die teoretiese raamwerk van die bio-ekosistemiesebenaderingsmodel van Bronfenbrenner uitgevoer.Die bevindings van hierdie studie toon dat ouers spesifieke rolle behoort te vervul om hierdie leerders se kontinue insluiting in inklusiewe onderwys te verseker.
Die primêre bydrae wat hierdie studie sal lewer, is tot die uitbreiding van teoretiese kennis aangaande die ouers se rol in die insluiting van leerders met Downsindroom in inklusiewe onderwys. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/7665
Date11 1900
CreatorsJoubert, Karen
ContributorsNel, Norma
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xvii, 242 leaves) : col. ill.

Page generated in 0.0025 seconds