Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the development of a GPS Based Time Stamping and Scheduling
System for power system applications. These applications include Wide Area Measurements
(WAMs) of electrical power system quantities and high-voltage transmission line fault
location.
The developed system employs a microcontrolIer and a GPS receiver to synchronise an onboard
microsecond-accurate clock to a global time standard. The system is therefore able to
provide an accurate GPS-synchronised time stamp of a received trigger signal for use in highvoltage
transmission line fault location. The system is also able to generate a trigger signal at
a pre-programmed time for initiation of data acquisition runs on electrical power systems.
The system was constructed and tested in a laboratory environment. Although the system is
designed to operate in stand-alone mode, a host computer software program was also
developed for system control and data downloading. The software program was used to time
stamp a number of trigger signals and data was downloaded to a host computer. Trigger
signals were also generated at predefined times. The acquired data was validated and
presented.
In conclusion, the low system cost, relative to existing commercial systems, accuracy and
programmability of the developed system makes it suitable for a wide variety of time-critical
data acquisition applications. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van 'n GPS gebaseerde tyd stempel en skedulerings
sisteem met die oog op kragstelsel toepassings. Ingesluit by hierdie toepassings is wye area
metings op elektriese kragstelsels, asook foutopsporing op hoogspanning transmissielyne.
Die ontwikkelde sisteem gebruik 'n mikrobeheerder en 'n GPS ontvanger om 'n aanboord
mikrosekonde-akkurate horlosie te sinkroniseer met 'n internasionale tyd standaard. Dus kan
die ontwikkelde sisteem 'n akkurate GPS gesinkroniseerde tyd stempel aan 'n snellersein heg.
Hierdie tyd stempel kan gebruik word in hoogspanning transmissielyn foutopsporing. Die
sisteem kan ook 'n snellersein genereer op 'n vooraf geprogrammeerde tyd. Hierdie
snellersein kan gebruik word om belangrike data van elektriese kragstelsels te versamel, deur
gebruik te maak van bestaande dataversamelingstelsels.
Die sisteem was ontwerp en getoets in laboratorium toestande. Alhoewel die stelselontwerp
is om alleenstaande te funksioneer, is 'n beheer rekenaar gebruik om, met die hulp van
ontwikkelde sagteware, die sisteem te beheer en data af te laai. 'n Tyd stempel is aan 'n
aantal snellerseine geheg en hierdie data is afgelaai na 'n beheer rekenaar. Die sisteem is ook
geprogrammeer om 'n aantal snellerseine te genereer op vooraf gedefinieerde tye. Die data
wat uit hierdie toetse versamel is, is bespreek.
In vergelyking met bestaande kommersiƫle stelsels is die ontwikkelde stelsel se lae koste,
akkuraatheid en programmeerbaarheid eienskappe wat die stelsel geskik maak vir 'n wye
verskeidenheid van tyd-kritieke dataversameling toepassings.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53352 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van As M. T. S. |
Contributors | Vermeulen, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 200 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds