Return to search

Analysis and design of a voltage regulator based on an AC-to-AC converter

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis discusses the analysis and design of a voltage regulator based on
an AC-to-AC converter. A background study was performed on the best
topology for the purpose. The chosen topology was analysed and the
converter was designed in detail. A voltage sign-detector and an over-current
detector were designed and built. They were used for control and protection.
Three methods of control were investigated. The first was a slow but reliable
method of computing the RMS value of the input voltage and then using that
value and the RMS value of the desired output voltage to compute the duty
ratio of the converter. The second method was fast and is an open-loop
control method, where the measured input voltage and a reference value of
the desired output voltage are used to compute the duty ratio. The third
method is a closed-loop control method in which the input voltage, output
voltage and the same reference values used in the second method are used
to compute the duty ratio. All of these methods were implemented and tested. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bespreek die analise en die ontwerp van 'n spannings
reguleerder wat gebaseer is op 'n WS-na-WS omsetter. 'n Ondersoek was
ingestelom die beste topologie te vind vir die doel. Die topologie wat gekies
is, is toe geanaliseer en die omsetter is in detailontwerp. 'n Spannings-tekendetektor
baan as ook 'n oorstroombeskermings baan was ontwerp en is
gebou. Hierdie bane word gebruik vir die beheer en die beveiliging van die
stelsel. Daar is drie metodes van beheer wat ondersoek is. Die eerste metode
is stadig, maar betroubaar. Die metode bereken die WGK waarde van die
intree spanning en gebruik dan die waarde en die WGK van die gewenste
uittree spanning om die diens siklus van die omsetter uit te werk. Die tweede
metode van beheer is vinnig en is 'n oop-lus metode van beheer. Hierdie
metode maak gebruik van die gemete intreespanning en 'n verwysing van die
gewensde uittree spanning om die dienssiklus uit te werk. Die derde metode
is 'n geslote-lus beheer wat van die gamete intreespanning, die gemete
uittreespanning en die verwysing soos die in die tweede beheermetode
gebruik maak on die diens siklus uit te werk. AI die metodes was
geimplementeer en getoets.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53254
Date04 1900
CreatorsVan Schalkwyk, Christine
ContributorsMouton, H. du T., Beukes, H. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format163 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds