Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The focus of this thesis is on the optimal design and evaluation of FI-PM machines to be used
with a MG transmission drive-train for EV application.
The machines presented are optimised using a gradient-based optimisation algorithm of
the VisualDoc software together with FE software and Python scripts. Each machine is
optimised for its own objective function. The focus is to reduce expensive rare earth material.
High torque ripple issues of the optimised machines are solved by implementing a relatively
new topology where the rotor poles/barriers are made asymmetric. The asymmetric rotor
topology implemented is effective and can be used as an alternative for rotor stack skewing.
PM demagnetisation and rotor deformation studies are conducted on the optimum designed
machines to ensure that no PM demagnetisation on the surface of the PMs and critical
rotor deformation occur.
The FE performance results of the optimum designed machines are shown and discussed.
One of the optimum designed FI-PM machines is manufactured and tested in the laboratory.
The FE and measured results of the machine are compared and shows good correlation.
The saliency performance of the optimum designed machines are evaluated as it determines
its position sensorless control capability. It is shown that the saliency ratios increase
linearly with load, making it favourable for position sensorless control. It is also shown that
the asymmetric rotor topologies introduced a larger mutual inductance compared to their
symmetric counterparts, thus higher cross-coupling is present in these rotors and therefore a
higher saliency shift, which is undesirable. Two case studies are performed in order to improve
saliency performance. The objective of the first case study is to improve the saliency shift
by reducing the flux leakage paths in the rotor. The objective of the second case study is to
optimise a FI-PM machine in order to improve the saliency ratio and -shift. The results of
the two case studies are compared with the saliency performance of the other machines. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie tesis is op die optimale ontwerp en evaluering van veld versterking
permanente magneet masjiene vir veelvoudige-rat elektriese voertuig toepassings.
Die masjiene teenwoordig is geoptimeer met behulp van ’n helling-gebaseerde optimering
algoritme. Elke masjien is geoptimeer vir sy eie doel funksie. Die fokus is om duur seldsame
permanent magneet materiaal te verminder.
Hoë wringkrag-rimpeleffek van die optimale masjiene word opgelos deur die implementering
van ’n relatief nuwe topologie waar die rotor pole/vloedbarrière asimmetries gemaak word.
Die asimmetriese rotor topologie wat geimplementeer is, is effektief en kan dus as ’n alternatief
vir die rotor stapel skeef metode gebruik word.
Permanent magneet demagnetisering en rotor vervorming studies is ook uitgevoer op die
optimum ontwerpte masjiene om te verseker dat geen demagnetisering plaasvind nie en ook
geen kritiese rotor vervorming nie.
Die eindige-element resultate van die optimum ontwerpte masjiene word getoon en bespreek.
Een van die optimum ontwerpte veld versterking permanente magneet masjiene is
vervaardig en getoets in die laboratorium . Die eindige-element en gemete resultate van die
masjien word vergelyk en toon goeie korrelasie.
Die speek prestasie van die optimum ontwerpte masjiene word geëvalueer aangesien dit die
sensorlose posisie beheer vermoë bepaal. Daar word getoon dat die speek koëffisiënt verhoog
lineêr met vrag wat dit gunstig maak vir posisie sensorlose beheer . Daar word ook gewys dat
die asimmetriese rotor topologie ’n groter wedersydse induktansie het in vergelyking met hul
simmetriese eweknieë, dus is daar hoër kruis-koppeling teenwoordig in die rotors en dus ’n ho¨er
speek skuif, wat ongewens is. Twee gevallestudies om speek prestasie te verbeter is uitgevoer.
Die doel van die eerste gevallestudie is om die speek skuif te verbeter deur die vermindering
van die vloed lekkasie paaie in die rotor. Die doel van die tweede gevallestudie is om ’n veld
versterking permanente magneet masjiene te optimeer ten einde die speek koëffisiënt en - skuif
te verbeter. Die resultate van die twee gevallestudies word vergelyk met die speek prestasie
van die ander masjiene.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86242 |
Date | 04 1900 |
Creators | Prins, Michiel Hendrik Albertus |
Contributors | Kamper, M. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xv, 60 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0028 seconds