Return to search

Design and implementation of a DSP based controller for power electronic applications

Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: In the field of power electronic engineering, there is a need for a reconfigurable power electronic
controller. Such a controller will enable engineers to stay focussed on their main field
of study, not being side-tracked by the process of designing a high-speed digital controller to
implement their ideas with. The design, construction and implementation of such a controller is
presented in this paper. The design process involved defining the specifications of the controller
and finding electronic components to satisfy them. After suitable components had been identified,
a schematic design of the system was done. The netlist of the schematic was exported
to a printed circuit board (PCB) design program, where the final layout was done and the connections
between the devices routed. Before the PCB was manufactured, the firmware for the
programmable logic devices (PLDs) was written to ensure that it fits in the selected PLDs of
the system. After the PCB was manufactured and all its components fitted, it was tested and
eventually used to implement the control of a shunt active power filter. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wanneer navorsing gedoen word in die drywings-elektronika gebied, word ’n behoefte vir ’n
heropstelbare drywings-elektroniese beheerder ondervind. So ’n beheerder sal ingenieurs in
staat stel om gefokus te bly op hulle hoof studieveld, sonder dat hulle aandag hoef te skenk
daaraan om ’n ho¨e spoed digitale beheerder te ontwerp om hulle idees mee te implementeer.
Die ontwerp, konstruksie en implementering van so ’n beheerder word in hierdie tesis voorgelˆe.
Die ontwerp behels die bepaling van die spesifikasies van die beheerder en die opsporing van
elektroniese komponente wat hierdie spesifikasies sal bevredig. Nadat geskikte komponente
gevind is, is ’n skematiese ontwerp van die hele beheerder gedoen. Die lys van die verbindings
tussen die komponente (Eng. netlist) is na die stroombaanbord ontwerp program gestuur, waar
die finale uitleg van die bord gedoen is. Voordat die bord gemaak kon word, is die programmatuur
vir die programmeerbare logikatoestelle geskryf om te verseker dat dit in die toestelle
wat in die sisteem gebruik word, sal pas. Nadat die stroombaanborde vervaardig is en al die
komponente daarop gemonteer is, is die bord getoets en uiteindelik gebruik om die beheer van
’n aktiewe drywingsfilter te implementeer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16454
Date04 1900
CreatorsVan Heerden, Gerhard Johann
ContributorsMouton, H. du T., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxvi, 179 leaves : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0156 seconds