Return to search

An investigation into the status of wellness interventions in the South African business context.

Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Wellness is the desired optimum level of existence an individual can experience and is
conceptualized to be the balance among six dimensions, namely physical, emotional,
social, vocational, spiritual and intellectual. An imbalance may be created through
various factors that could affect the individual adversely and disturb the balance or
wellness aspiring for.
This study was prompted by the significant influence of unhealthy behaviours on the
South African population and its concomitant effects on the workplace. The wellness of
the individual is gaining new interest in times where human beings are plagued by
increased levels of stress, disease as well as constant and unpredictable change. Wellness
programmes are at the forefront of restoring the balance of the working population and
the strive towards excellence presents advantages to both the employer and employee.
There appears to be an increase in the emergence of wellness interventions since its initial
origin in the mining industry of South Africa. There is, however, a lack of research
conducted on these programmes to support the development and future improvement and
expansion of this vital intervention. This study aimed to investigate the extent of
wellness programmes in South African organisations as well as the sophisticated
conceptualization of these programmes within this context. The study further extended to
the formulation of a model presenting the system of wellness as well as its practical
application. In order to investigate and explore these factors, a research questionnaire
was developed and presented to a sample of 58 respondents for completion.
The results indicate that there are various sophisticated methods applied in the structure
and maintenance of wellness programmes in those organisations with such programmes
implemented. A tendency towards appreciating the concept of wellness was further
identified among respondents. It was however, also ascertained that specific guidance
and information about the field of wellness programmes could be advantageous to the
future development and frequency of such interventions in the South African business
framework. / AFRIKAANSE OPSOMMING: "Wellness" is die begeerde optimum vlak van bestaan wat 'n individu kan ervaar en word
voorgehou as die balans tussen ses dimensies naamlik die fisieke, emosionele, sosiale,
beroepsgerig, sowel as geestesingesteldheid en intellektualiteit. 'n Wanbelans kan
geskep word deur verskillende faktore wat die individu nadelig kan raak en die balans
versteur of die "wellness" waarna hy streefbenadeel.
Hierdie studie is aangespoor deur die belangrike invloed van ongesonde gedrag op die
Suid Afrikaanse bevolking en gepaardgaande invloed by die werkplek. Die "wellness"
van die individu wek nuwe belangstelling in tye waar mense se lewens al meer versuur
word deur verhoogde stresvlakke, siektes sowel as voortdurende en onvoorspelbare
verandering. "Wellness" programme is aan die voorpunt om die balans van die werkende
bevolking te herstel en die strewe na perfeksie verteenwoordig 'n tweeledige voordeel vir
sowel die wergewer as die wernemer.
Dit kom voor asof daar 'n vermeerdering is in die toetrede tot die "wellness" programme
se bestaansvlak sedert die aansprong daarvan sy beslag gekry het in die mynwese van
Suid Afrika. Daar is egter 'n gebrek aan navorsing wat gedoen is aangaande hierdie
programme om die ontwikkeling daarvan te ondersteun asook die toekomstige
verbetering en uitbreiding van hierdie lewensbelangrike intervensie in die individu se
lewe.
Met hierdie studiestuk is daar beoog om die omvang van "wellness" programme in Suid
Afrikaanse organisasies te ondersoek sowel as die gesofistikeerde begrip van hierdie
programme in konteks te plaas. Die studie is verder verbreed tot die ontwikkeling van 'n
model wat die stelsel van "wellness" en sy praktiese toepassing uitbeeld. Om hierdie
faktore te ondersoek is 'n navorsingsvraelys ontwikkel en voorgelê aan 58 respondente
vir voltooiing.
Die resultate dui aan dat daar verskeie gesofistikeerde metodes aangewend word in die
samestelling en onderhoud van "wellness" programme in daardie organisasies wat wel
sulke programme ingestel het. 'n Tendens is waargeneem dat die konsep van "wellness"
meer en meer na waarde geskat word soos aangedui deur die resultate behaal.
Diesnieteenstaande is daar ook vasgestel dat spesifieke leiding en inligting omtrent hierdie veld van "welIness" voordeling kan wees vir die toekomstige ontwikkeling en
behaling van sulke intervensies in die Suid Afrikaanse besigheidskonteks.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52680
Date03 1900
CreatorsLaubscher, Liesl
ContributorsDu Toit, J, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Department of Industrial Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxiv, 142 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds