Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Jonkershoek is a scenic valley situated on the south-eastern periphery of Stellenbosch in
the Western Cape. The study area of around 62 square kilometres has a pleasant rural
atmosphere that can be ascribed to a unique combination of cultural and natural
elements. It is in the national interest that these characteristics be preserved for
posterity.
This study represents an investigation into the viability of the sustainable utilisation of
the valley, for the benefit of current and future residents and visitors alike. Firstly, a
study was made of different approaches in environmental ethics in an effort to find a
frame of reference against which people make decision that impact on the environment.
The regulatory and planning framework was assessed to establish whether it was
sufficient to protect the environment and people. A population profile was compiled to
form a picture of the socio-economic conditions in the valley. Finally, a survey was
conducted by testing the needs and expectation of residents against several development
and conservation issues. Practitioners from the planning field were also involved in this
survey.
Resource conservation and development seems to be the most appropriate ethical
approach for sustainable development. However, sustainable utilisation will only be
possible if a balance is found between economic efficiency, environmental integrity and
human well-being. It has been established that sufficient measures are in place to protect
people and the environment and that integrated development planning was instrumental
in this regard. The biggest shortcoming was on economic level and this is reflected in
the socio-economic gap between landowners and previously disadvantaged
communities.
The sustainable utilisation of the Jonkershoek valley is attainable, on condition that the
identified shortcomings are addressed through the utilisation of existing and potential
development and conservation opportunities. In this assignment a number of
suggestions are made that could promote this process. The sustainable utilisation of the
Jonkershoek valley is an attainable ideal that requires the dedication of the entire
community. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Jonkershoek is 'n skilderagtige vallei suidoos van Stellenbosch in die Wes-Kaap. Die
studiegebied, wat ongeveer 62 vierkante kilometer beslaan, het 'n aangenarne landelike
atmosfeer wat toegeskryf kan word aan 'n buitengewone kombinasie van kulturele en
natuurlike elemente. Dit is in nasionale belang dat hierdie kenmerke vir die nageslag
bewaar word.
In hierdie studie word ondersoek ingestel na die lewensvatbaarheid van die volhoubare
benutting van die Jonkershoekvallei, tot voordeel van huidige en toekomstige inwoners
en besoekers. Daar is eerstens gekyk na verskillende benaderinge in orngewingsetiek, in
'n soeke na 'n verwysingsraamwerk waarteen die mens besluite neem wat die
omgewing raak. 'n Bevolkingsprofiel van die inwoners is saamgestel om 'n beeld te
form van sosio-ekonorniese toestande in die vallei. Verder is gekyk of die wetlike en
beplanningsraamwerk voldoende is om die omgewing te beskerm. 'n Opname is
gemaak deur die verwagtinge en behoeftes van inwoners te toets aan die hand van
verskeie ontwikkelings- en bewaringsvraagstukke. Praktisyns uit die beplanningsveld is
ook betrek by die opname. Hulpbron bewaring en ontwikkeling blyk die mees toepaslike etiese vertrekpunt te wees
vir volhoubare ontwikkeling. Volhoubare benutting is egter slegs moonlik indien 'n
balans gevind kan word tussen ekonomiese doeltreffendheid, omgewings-integriteit en
menslike welstand. Daar is bevind dat voldoende maatreels in plek is om die mens en
die omgewing te beskerm en dat geintegreerde ontwikkelingsbeplanning instrumenteel
is in hiedie opsig. Die grootste tekortkoming Ie op ekonomiese vlak en word veral
gemanifesteer in 'n sosio-ekonomiese gaping tussen grondeienaars en voorheen
benadeelde gemeenskappe. Die volhoubare benutting van die Ionkershoekvallei is wei haalbaar, op voorwaarde dat
die ge"identifiseerde tekortkomige aangespreek word deur van bestaande en potensiele
ontwikkelings- en bewaringsgeleenhede gebruik te maak. In hierdie werkstuk word 'n
aantal voorstelle gemaak wat hierdie proses kan bevorder. Die volhoubare benutting van
die Jonkershoekvallei is dus 'n haalbare ideaal maar vereis dat dit aktief nagesteef word
deur die hele gerneenskap.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51928 |
Date | 12 1900 |
Creators | Calitz, Coenraad Werner |
Contributors | Claassen, P. E., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Geography & Environmental Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 100 p. : ill., some col. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0023 seconds