Summaries in English and Afrikaans / Titles in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Die Suid-Afrikaanse omgewingsreg kry sy grondslag in velerlei statute, waarvan die Wet op
Omgewingsbewaring van 1989 die belangrikste is. Die staat is tans besig om hierdie wet en
die Geintegreerde Omgewingsbestuursbeleid in lyn te bring met die - Grondwet van die
Republiek van Suid-Afrika van 1996. Dit word onder meer gedoen deur regulasies wat
ingevolge die Wet op Omgewingsbewaring afgekondig is, die Witskrif op 'n Omgewingsbeleid
vir Suid-Afrika, die Witskrif oor Bewaring en Volhoubare Gebruik van Suid-Afrika se Biologiese
Diversiteit, ensovoorts. Hierdie beleidsaanpassing beoog om ontwikkeling op 'n volhoubare
wyse te laat geskied, wat ook rekening hou met die ekonomiese werklikhede van Suid-Afrika,
soos verwoord in die Heropbou en Ontwikkelingsprogram. Voordeel kan daaruit getrek word
deur te kyk na die pad wat volhoubare ontwikkeling in lndie, as 'n ontwikkelende land, gevolg
het / South African environmental law derives its foundation from various statutes, of which the
Environment Conservation Act of 1989 is the most important. The state is currently in the
process of bringing this Act and the Integrated Environmental Management Policy in line with
the Constitution of the Republic of South Africa of 1996. This is done by, inter a/ia, the
regulations which have been promulgated in terms of the Environment Conservation Act, the
White Paper on an Environmental Policy for South Africa, the White Paper on Conservation
and Sustainable Use of the Biological Diversity of South Africa, et cetera. This adaptation in
policy is directed towards sustainable development, which will also take into account the
economic realities of South Africa as set out in the Reconstruction and Development
Programme. Benefit may be derived from observing the path of sustainable development in
India as a developing country. / Law / LL.M.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16880 |
Date | 11 1900 |
Creators | Griessel, Pieter |
Contributors | Bray, W. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Format | 1 online resource (35 leaves) |
Page generated in 0.0015 seconds