Return to search

Production of enteral feeds : manual vs mechanised vs 'ready to hang'

Thesis (Mnutr)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: INTRODUCTION
Many patients seen by dietitians in Tygerberg Academic Hospital require feeding
via the enteral route. Prior to this study all enteral feeds were mixed individually
by hand, and production was time consuming and very labour intensive. The purpose
of this study was, therefore, to compare the current method of production, with
mechanised bulk production (MP) and "Ready to hang" (RTH) products, taking time,
safety and cost effectiveness into consideration.
MATERIALS AND METHODS
A machine was designed and built to produce and decant bulk volumes of enteral
feed. Production methods were evaluated and data was obtained regarding the
time taken to produce a feed, and the true cost of the feeds produced.
Microbiological samples were collected and the safety of all the three systems was
determined and compared.
RESULTS
MP production time was significantly longer than hand production (HP), but MP
decanting was significantly more accurate. RTH feeds cost 152% more than HP
feeds, and MP feeds cost 95% of HP feeds. Seventy-one per cent of HP feeds,
74% of MP feeds and 34% of RTH feeds were contaminated just after
administration had began.
CONCLUSIONS
Mechanisation is less labour intensive than HP and helps to decrease total costs.
RTH feeds quickly become contaminated after administration decreasing their
other advantages. / AFRIKAANSE OPSOMMING: IN L E ID IN G
Baie van die pasiente wat deur dieetkundiges in Tygerberg hospitaal gesien word,
benodig buisvoedings. Vo or hierdie studie geloots was, was alle buisvoedings by
Tygerberg hospitaal met die hand gemaak. Hierdie metode is baie tydsaam en
arbeidsintensief. Die doel van hierdie studie was, om die voorlopige sisteem van
produksie te vergelyk met gemeganiseerde grootmaat produksie en "ready to hang"
(RTH). Die studie het die volgende in ag geneenv produksietyd, mikrobiologiese
veiligheid en koste effektieweteit.
METODE
'n Masjien was ontwerp en gebou om grootmaat buisvoedings aan te maak en
aftegiet. Produksie metodes was geevalueer en inligting bymekaar gemaak met
betrekking tot produksietyd, en die ware koste van die voedings. Mikrobiologiese
monsters was versamel en die mikrobiologiese veiligheid van al drie sisteme is
bepaal en vergelyk.
RESULTATE
Produksie met die masjien was betekenisvol longer as die voedings wat met die hand
gemaak was, maar die masjien het betekenisvol meer akkuraat afgemeet met afgiet.
RTH voedings se koste beloop 152% meer as voedings wat met die hand gemaak
word, en voedings wat deur die masjien gemaak word kos 95% van die wat met die
hand gemaak is. Een en sewentig persent van die voedings wat met die hand gemaak
was, 74% van die masjiengemaakte voedings en 34% van die RTH voedings was
besmet net na toediening begin was. GEVOLGTREKKINGS
Meganisasie is minder arbeidsintensief as voedings wat met die hand gemaak is en
help om die kostes af te bring. RTH voedings word vinnig besmet met organismes
na die begin van toediening en dit verminder hulle ander voordele.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53560
Date12 1900
CreatorsJoubert, Polly Ann
ContributorsLabadarios, D., Blaauw, R., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Human Nutrition.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format177 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds