Return to search

Regsvrae rondom die geneeskundige behandeling van ernstig gestremde pasgeborenes

Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15601
Date03 1900
CreatorsNel, Johannes Petrus
ContributorsStrauss, S. A. (Sybrand Albertus), The subject of this short dissertation is the question whether it is lawful to withhold drastic medical treatment from severely handicapped neonates. Although a considerable number of congenital abnormalities are known to medical science today, only five of the more severe and well-known of these abnormalities are discussed in chapter 1. Ethicists from different backgrounds view the issue of selective non-treatment of severely handicapped neonates from different perspectives. Some of these ethical viewpoints are discussed. The law has tended to lag behind modern technology. Legal principles that might have been formulated centuries ago are frequently invoked to resolve current issues. An investigation is conducted into the way the English, American and South African legal systems deal with the issue of selective non-treatment of severely handicapped neonates. In conclusion the author states his own point of view., Summaries in English and Afrikaans, Die onderwerp van ondersoek van hierdie kart skripsie is om die geoorloofdheid of ongeoorloofdheid van weerhouding of onttrekking van ingrypende geneeskundige behandeling van babas wat met ernstige kongenitale (aangebore) gebreke of abnormaliteite gebore word, te ondersoek. Alhoewel daar 'n magdom van kongenitale abnormaliteite waarmee babas gebore kan word, aan die mediese wetenskap bekend is, word in hoofstuk 1 slegs aandag aan vyf van die bekendste en ernstigste kongenitale abnormaliteite geskenk. Sedekundiges van verskillende agtergronde beskou die onderwerp van selektiewe niebehandeling van ernstig gestremde pasgeborenes vanuit verskillende perspektiewe. Sommige van hierdie perspektiewe word in hoofstuk 2 bespreek. Daar word dikwels beweer dat die reg moderne tegnologie volg. Regsbeginsels wat dalk verskeie eeue gelede geformuleer is, word dikwels aangewend om heel moderne onderwerpe aan te spreek. 'n Ondersoek word in hoofstuk 3 geloods om te bepaal hoe die Engelse, Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regstelsels die onderwerp van selektiewe nie-behandeling van ernstig gestremde pasgeborenes hanteer. Ten slotte stel die skrywer sy eie standpunt.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown

Page generated in 0.002 seconds