Return to search

An operational model for estrogenic action in the presence of sex hormone binding globulin (SHBG)

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study was to build a mathematical model that describes the
binding of 17- -estradiol (E2) to estrogen receptor (ER- ) and the influence
the sex hormone binding globulin (SHBG) has on this interaction. The
influence of SHBG on the transactivation of an estrogen response element,
via ligand bound ER- , was also studied.
COS-1 cells, derived from the kidney of a green african monkey, were used
to study the binding of E2 to ER- in the absence of SHBG. The influence
of SHBG on the binding of E2 to ER- was studied using Hep89 cells,
human hepatacoma carcinoma, which express SHBG endogenously and are
stably transfected with the ER- gene. Human pregnancy plasma was used
to study the interaction of E2 with SHBG in the absence of ER- .
The results of this study have shown that the Kd (E2) for ER- was determined
as between 3.4nM and 4.4nM in the absence of SHBG. With respect
to the binding of E2 to ER- it was not possible to determine the Kd app and
Bmax for ER- using the Hep89 experimental system. The Kd (E2) for SHBG
was not determined using the human pregnancy plasma experimental system.
With the aid of mathematical modelling, a model of the Hep89 and human
pregnancy plasma experimental systems, was built. The results of the numerical
modelling, using mathematical modelling, showed that the presence
of albumin together with SHBG was the reason that the Kd app (E2) could not be determined in the Hep89 experimental system. With respect to the
use of human pregnancy plasma to determine the Kd (E2) for SHBG it was
shown that if the plasma was diluted 200 times it would have been possible
to determine the Kd app (E2) for SHBG, in the presence of albumin.
Ligand independent transactivation of an estrogen response element was
shown to be a problem in the COS-1 cell system when promoter reporter
gene assays were undertaken. As COS-1 cells were used as a control for the
absence of SHBG no further promoter reporter gene assays were undertaken
using the Hep89 experimental system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was die bou van ‘n wiskundige model wat die
verbinding van E2 met die estrogeenreseptor (ER- ) en die invloed wat
die geslagshormoon-verbindingglobulien (SHBG) op hierdie interaksie het,
beskryf. Die effek van SHBG op die transaktivering van ‘n estrogeen responselement,
via die ligandverbonde ER- , is ook bestudeer.
COS-1-selle uit die nier van ‘n groen afrika-aap is gebruik om die verbinding
van E2 met ER- in die afwesigheid van SHBG te bestudeer. Die invloed van
SHBG op die verbinding van E2 met ER- , is bestudeer deur gebruik te maak
van Hep89-selle, die menslike lewergeswelkarsinoom, wat SHBG uitwendig
afgee en wat stabiel getransfesteer kan word met die ER- geen. Menslike
swangerskapplasma is gebruik om die interaksie van E2 met SHBG in die
afwesigheid van ER- te bestudeer.
Die uitslag van hierdie studie toon aan dat die Kd (E2) vir ER- vasgestel
tussen 3.4nM en 4.4nM in die afwesigheid van SHBG. Met betrekking tot die
verbinding van E2 met ER- , was dit nie moontlik om die Kd (E2) en Bmax app
vir ER- met die gebruik van die Hep89 eksperimentele stelsel vas te stel
nie. Die Kd (E2) vir SHBG is nie vasgestel deur die gebruik van die menslike
swangerskapplasma eksperimentele stelsel nie.
‘n Model van die Hep89 en menslike swangerskapplasma eksperimentele stelsels
is met behulp van wiskundige modellering gebou. Die uitslag van die numeriese modellering, met gebruik van wiskundige modellering, toon dat die
teenwoordigheid van albumien, saam met SHBG, die rede was dat die Kd app (E2)
nie in die Hep89 eksperimentele stelsel vasgestel kon word nie. Wat betref
die gebruik van menslike swangerskapplasma om die Kd (E2) vir SHBG vas
te stel, is daar aangetoon dat, indien die plasma 200 maal verdun was, dit
moontlik sou gewees het om die Kd app (E2) vir SHBG in die teenwoordigheid
van albumien vas te stel.
Promotor verkilkkergeen toetse het ligandonafhanklike transaktiveering van
‘n estrogeen responselement aangetoon as ‘n probleem in die COS-1-selle
stelsel. Omdat COS-1-selle gebruik is as ‘n kontrole vir die afwesigheid van
SHBG, is geen verdere promotor verkilkkergeen toetse onderneem met die
gebruik van die Hep89 eksperimentele stelsel nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19887
Date03 1900
CreatorsVismer, Michael John
ContributorsLouw, A., Rohwer, J.M., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Biochemistry.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxviii, 187 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds