Thesis (M.Div.)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The study examines virtues in Caprivi that has to be taken seriously by the church. This offers
a position to promote the religio-culture of the community within the growing Christian
churches. The call is to use story-telling in our liturgy to promote the cultural setting of
passing on the message. The way preaching is currently done does not have similarity to the
way the message of the gospel is to be told to the audience. The argument is therefore, that if
the church wants to be relevant to the Caprivian community it should use the existing
community virtues. The assignments will includes reference to Peter Paris’ book who
searches for an African and African American moral discourse. As the assignment will try to
examine these virtues there is a need for suggesting a contributing way forward, in which
Caprivian virtues can contribute to the virtues of the church. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie evalueer die waardes van die Kaprivi wat ernstige uitdagings aan die kerk stel.
Dit bied ook raamwerk om die religieuse kultuur van die gemeenskap binne groeiende
Christelike kerk te bevorder. Hier val groot klem op storievertelling binne die liturgie ten
einde bepaalde boodskap binne kulturele situasie te kommunikeer. Die wyse waarop die
evangelie tans oorgedra word maak egter nie erns met die waardes van die Kapriviaanse
gemeenskap nie. Juis hierom word daar in hierdie navorsing sterk gefokus op Peter Paris se
boek, waarin hy soek na Afrika en Afrika-Amerikaanse morele raamwerk. Benewens
evaluering van die waardes van die Kapriviaanse gemeenskap, word daar ook meer konkreet
gesoek na nuwe werkswyse waardeur die waardes van die Kapriviaanse gemeenskap
betekenisvol inwerk op die waardes van die kerk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19868 |
Date | 03 1900 |
Creators | Simone, Simone Calicious |
Contributors | Vosloo, Robert, Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | v, 46 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds