Return to search

Disability profiles and needs of disability grant recipients in Kleinmond, Western Cape, South Africa / Annette Freig.

Thesis (MPhil (Rehabilitation))--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The South African National Census (1996) reports a disability prevalence of 6,6% in
South Africa. In November 1999 the government paid out 635 881 temporary or
permanent disability grants. Legislation is in place to allow the Department of Social
Services to administer the grants. For this study demographic information of disability
grant recipients in a semi-rural area was sought in order to improve understanding of
disability and to assist in service delivery. The study was executed in Kleinmond, a
coastal town in the Western Cape with a population of 3 918, where 189 people
reported a disability during the 1996 census.
Objective
The objective of this study was to determine the disability profile, caregiver utilization
and needs of disability grant recipients in Kleinmond, Western Cape, South Africa.
METHODS
A descriptive survey was the study design of choice. The study population consisted
of recipients of a permanent disability grant who collected their grants at the
Kleinmond Post Office in June 1999.
In order to capture the necessary information, a questionnaire was developed based
on the disability catalogue of the International Classification of Impairment, Disability
and Handicap (ICIDH) of the World Health Organisation. Pilot studies were conducted
and the researcher interviewed 29 grantees during the main study in Kleinmond in
June/July 1999. Repeatability of the questionnaire was tested. Ninety six percent of
the responses were the same on the second visit to four randomly selected grantees.
Data was analysed with the statistical software package STATISTICA.
RESULTS
The response rate was 90% (29/32). The mean age of the mainly male grantees was
42 years (range: 18 - 64). Most grantees were single, but the majority stayed with
someone else. Ninety three percent (27/29) were unemployed while 69% (20/29) felt
they were able to work. Most grantees took regular medication and the majority
accessed health services at the primary level local clinic. Twenty five grantees (86%or 25/29) reported multiple disabilities, while one person did not fit into any of the
categories. The most common disability category was situational disability (82% or
24/29). Nineteen persons with disabilities (66% or 19/29) relied on help which was
mainly given by the parents. Assistance was needed with activities such as collecting
the disability grant, shopping and managing money. With regard to needs of grantees,
most found it important to have the clinic closer to their homes (52% or 15/29), to
increase the amount of the disability grant (76% or 22/29) and to raise awareness of
disability in the community (69% or 20/29).
CONCLUSION
Most disability grant recipients in this study reported problems in many of the seven
disability categories of the ICIDH, i.e. multiple disabilities. This is consistent with the
assumption that only severely disabled people qualify for a permanent disability grant
in South Africa. This might explain why the majority of the grantees utilized a
caregiver for some tasks. Needs with regard to health and social services of this
defined group of persons with disabilities in Kleinmond will be brought to the attention
of the authorities, who are planning a new community centre and clinic. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Volgens die Nasionale Sensus opname van 1996 is die prevalensie van ongeskiktheid
in Suid- Afrika 6.6%. Bevindinge dui aan dat 635881 individue 'n ongskiktheidstoelaag
ontvang. Hierdie toelae word volgens wetgewing deur die Departement van
Maatskaplike Dienste ge-administreer. In hierdie studie is demografiese inligting van
individue wat 'n ongeskiktheidstoelaag ontvang ingesamel in 'n poging om insig in
gestremdheid en dienslewering aan gestremdes te verbeter. Die studiepopulasie het
bestaan uit individue wat 'n ongeskiktheidstoelaag in die Wes-Kaapse kusdorp
Kleinmond ontvang. Kleinmond het 'n populasie van 3 918 waarvan 189 individue
ongeskik is volgens die 1996 sensus.
DOEL
Die doel van die studie was om 'n ongesiktheidsprofiel van individue in Kleinmond te
bepaal, asook te evalueer of hulle versorgers benodig het en om hulle behoeftes te
bepaal.
METODOLOGIE
Daar is gebruik gemaak van 'n beskrywende studie. Die studiepopulasie het bestaan
uit aile individue woonagtig in Kleinmond wat 'n permanente ongeskiktheidstoelaag
ontvang het en dit by die poskantoor afgehaal het.
Data is deur middel van 'n vraelys ingesamel. Die vraelys is gebaseer op die
ongeskiktheids katalogus van die Internasionale Klassifikasie van Gebrek,
Ongeskiktheid en Gestremdheid (ICIDH) van die Wereld Gesondheidsorganisasie. Die
vraelys is getoets deur middel van loodsstudies. Die betroubaarheid van die vraelys is
ook getoets deur tydens die navorsing dieselfde vrae tydens 'n tweede besoek aan vier
kandidate te stel. Hierdie vier individue is ewekansig geselekteer en 96% van die
response het ooreen gestem met die van die eerste besoek.
Data is verkry van 29 individue gedurende Junie/Julie 1999. Data analise is met behulp
van STATISTICA, 'n statistiese sagteware pakket, gedoen.RESULTATE
Die responskoers was 90% (29/32). Die meerderheid van die studiepopulasie was
manlik met 'n gemiddelde ouderdom van 42 jaar (rykwydte: 18 - 64). Individue was
meerendeels ongetroud en het wonings met ander persone gedeel. Uit die
studiepopulasie was 93% (27/29) individue werkloos. Van hierdie groep het 69%
(20/29) egter gevoel dat hulle wei een of ander vorm van arbeid kan verrig. Bykans aile
individue uit die studiepopulasie het gereeld medikasie gebruik. Die plaaslike prirnere
gesondheids kliniek is deur die meeste individue benut vir gesondheidssorg. Meeste
individue (86% of 25/29) het meer as een ongeskiktheid gehad en een persoon het nie
in enige van die kateqoriee ingepas nie. Die ongeskiktheid wat die mees algemeenste
voorgekom het was situasie-gebonde ongeskiktheid (82% of 24/29). Hulp is hoofsaaklik
deur ouers verskaf en 66% individue (19/29) het van hulp gebruik gemaak. Hierdie hulp
was meestal nodig met aktiwiteite soos die afhaal van die ongeskiktheidtoelaag, die
doen van inkopies en die bestuur van persoonlike finansies.
Die studiepopulasie het 3 groot behoeftes uitgespreek naamlik 'n kliniek nader aan
hulle wonings (52% of 15/29), 'n verhoging in die ongeskiktheidstoelaag (76% of 22/29)
en .n groter bewustheid van ongeskiktheid in die gemeenskap (69% of 20/29).
Samevatting
Baie van die individue uit die studiepopulasie het ongeskikthede in meer as een van die
ongeskiktheidskategoriee aangedui. Hierdie bevinding is in ooreenstemming met die
aanname dat in Suid-Afrika slegs individue met erge ongeskiktheid n
ongeskiktheidstoelaag ontvang. Dit kan moontlik ook verklaar waarom die meerderheid
van die populasie versorgers benodig het vir die uitvoer van sekere take.
Die behoeftes van hierdie studiepopulasie sal onder die aandag van die plaaslike
owerheid, wat tans besig is met die beplanning van 'n nuwe gemeensskapssentrum en
kliniek, gebring word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51730
Date12 1900
CreatorsFrieg, Annette
ContributorsHendry, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Rehabilitation.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format155 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0086 seconds