Thesis (MEdPsych) -- University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study addresses the role and person of the facilitator of a Christian teen discussion
group.
From the literature study it is evident that there are specific requirements concerning the
role and person of the facilitator of a teen discussion group. These requirements and
definitions should only serve as guidelines for the success of a teen discussion group
The empirical study investigated the role and person of the facilitator of a teen discussion
group. According to the results it seems that the most important characteristics of a
facilitator, according to the teen discussion groups, are that of warmth as a person, caring
and insight and that he must be a role model. The study also showed that the role and
person of a facilitator of a teen discussion group to a great extent contributes to the
success of these groups. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die rol en persoon van die fasiliteerder van n Christelike
tienergespreksgroep ondersoek
Uit die literatuurstudie blyk dit dat daar baie spesifieke vereistes bestaan wat betref die
rol en persoon van die fasiliteerder van "n tienergespreksgroep. Hierdie vereistes en
definisies behoort egter net as riglyne te dien vir die sukses van' n tienergespreksgroep.
In die ernpmese ondersoek IS die rol en persoon van die fasiliteerder van "n
tienergespreksgroep verken. Volgens die resultate blyk dit dat die belangrikste
eienskappe van 'n fasiliteerder, volgens die groeplede, is dat hy "n omgee-persoon moet
wees wat oor insig beskik, warmte oordra en "n rolmodel moet wees Die ondersoek het
verder getoon dat die rol en persoon van die fasiliteerder van' n tienergespreksgroep
grootliks bydra tot die sukses van hierdie groepe.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52221 |
Date | January 2001 |
Creators | Van der Merwe, Elizabeth, Van der Merwe, Lize |
Contributors | Ackermann, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 144 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds