Return to search

Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die hantering van die effek van gesinsgeweld op kinders / Educational-psychological guidelines for the addressing of the effect of family violence on children

Text in Afrikaans / Hierdie studie het ten doel gehad om die effek van gesinsgeweld op die Suid-Afrikaanse
kind te bepaal. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie is gebruik in die identifisering
van die effek van gesinsgeweld op die kind.
Die volgende is in die studie bevind:
Die geweldsvraelys kan gebruik word om die effek van gesinsgeweld by die kind te
identifiseer en ook as hulpmiddel dien vir die terapeut in die verband.
Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie kan gebruik word om die effek van
gesinsgeweld by die kind te identifiseer.
Kinders wat geaffekteer word deur gesinsgeweld toon sterker deursettingsvermoe en
wilskrag ten einde 'n sukses te maak van hulle toekoms en om nie in dieselfde
omstandighede te beland nie.
Seuns en dogters se emosionele ervarings toon weinig verskille.
Relasie met ouers in gesinsverband word negatief be"invloed, terwyl relasie buite
gesinsverband positief voorkom.
Kinders wat geaffekteer word deur gesinsgeweld kan gehelp word, al is dit om die
kind te verwyder uit die omgewing asook met terapie, gesinsterapie, ensovoorts. / The study was conducted to determine the effect of family violence on South-African
children. The Education-Psychological Relation theory was used to identify these effects. In
the literature, the following was concentrated on:
The questionnaire can determine the effects of family violence on a child and assist a
psychologist in this regard.
Education-Psychological Relation theory can determine the effects of family violence
on a child.
Children affected by family violence show a stronger determination and willpower to
succeed in their future and not to stay in similar situations.
The emotional experiences of boys and girls show little difference.
Relationships with parents are negatively affected, but relationships outside the
family circle tend to be positive,
Finally, children affected by family violence can be helped, albeit to remove the child
from the enviroment and to use psychological therapy, family therapy, ectera. / Educational Studies / M. Ed. (Guidance and Counselling)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/931
Date30 November 2002
CreatorsPoole, Angeline
ContributorsRoets, H. E.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 162 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds