Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The study examines issues of culture in Mcani's drama Uhambo Lwenkululeko (Journey of
Freedom). Following Bauerlein (1997:63), it is argued that the study of women in literature
forces a critical examination of the way women in literature have been portrayed in the past
because of male domination. The study aims to establish what the progress is in the portrayal
of women characters after the introduction of the new dispensation in South Africa.
This study shows in the discussion of the theoretical aspects of culture in Chapter 2 that
culture is an elusive concept because it has different definitions. Culture is that complex
whole which includes knowledge, belief, art, law, morals, customs and all other capabilities
and habits acquired by man as a member of society. This implies that culture entails
everything that contributes to the survival of man, comprising both physical and social factors.
In Chapter 3, it is established that the author has excellently handled both characterisation
and the plot in Uhambo Lwenkululeko (Journey of Freedom). The plot structure of Uhambo
Lwenkululeko (Journey of Freedom) in particular, has been handled successfully by the
author. For example, by opening his drama with conflict, in the exposition, the author has
managed to show is that conflict is the source of action in drama. It is the aspect that triggers
characters to respond either positively or negatively to a particular opposing force.
We have established in Chapter 4 that societies have certain basic needs or requirements
that must be met if they are to survive. For example, a means of producing food may be seen
as a functional pre-requisite since without it, members of society could not survive. This
might have been one of the reasons why the boys are busy fishing in the drama.
According to the findings in this study, men and women are portrayed equal with regard to
reason. We established that the belief that women lack the capacity to fully exercise the
powers of human reason is a deeply rooted prejudice. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek vraagstukke oor kultuur in Mcani se drama Uhambo Iwenkululeko.
In navolging van Bauerlein (1997:63), word daar aangevoer dat die studie van vroue in die
letterkunde 'n kritiese ondersoek noodsaak van die wyse waarop vroue in die verlede
voorgestel is in die letterkunde op grond van dominering deur mans. Die studie poog om vas
te stel wat die vordering is in die voorstelling van vroue in die letterkunde na die invoer van In
nuwe demokratiese bestel in Suid-Afrika.
Die studie toon aan in die bespreking van die teoretiese aspekte van kultuur in hoofstuk 2 dat
die kultuur In ontwykende konsep is wat verskillende definisies het. Kultuur is 'n komplekse
geheel wat insluit aspekte soos kennis, geloof, kuns, regsisteem, morele sieninge, gewoontes
en ander vermoens wat deur mense verwerf word as lede van In gemeenskap. Oit impliseer
dat kultuur alles behels wat bydra tot die oorlewing van rnense, insluitende fisiese sowel as
sosiale faktore.
In hoofstuk 3 word dit bevind dat die skrywer die karakterisering sowel as die intrige in
Uhambo Iwenkubuleko meesterlik hanteer. Veral die intrige is op 'n uitstaande wyse hanteer
deur die skrywer. Oeur in die begin van die drama konflik in te voer, het die skrywer daarin
geslaag om aan te toon dat konflik die bron van aksie in die drama is. Oit is die aspek wat
karakters aanspoor om of positief of negatief te reageer op In spesifieke opponerende krag.
Oaar is bevind in hoofstuk 4 dat gemeenskappe sekere basiese behoeftes en vereistes het
waaraan voldoen moet word indien hulle wil oorleef. In Wyse vir die produksie van voedsel is
In vereiste, aangesien In gemeenskap nie daarsonder kan oorleef nie. Oit kon In moontlike
rede wees waarom die skrywer verwys na die seuns wat visvang in die drama.
Volgens die bevindings van die drama, word mans en vroue gelykwaardig voorgestel wat
betref redeneringsvermoe. Oaar word bevind dat die siening dat vroue 'n onverrnoe het om
die magte van redenering te beoefen 'n diepgewortelde vooroordeel is.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52751 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mntanga, Overman Mziwakhe |
Contributors | Zulu, N. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 111 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds