Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: In the wool trade the mean diameter of wool is a primary indicator of wool quality.
It is currently standard practice for a wool grower to send samples to a laboratory
for classification before and after shearing. The devices used to make
measurements on samples are often big and bulky and sensitive to the environment,
thus they are not ideally suited for on site testing. A brief discussion of
the industry is given with background information on existing devices as well as
information about organic fibres in general.
We test an experimental device which has the potential to be robust and compact
based on the Fourier optical principle. Two initial designs are considered
and the transmission design is further developed into a working system. The
working system is evaluated in a sample measurement experiment. In our sample
measurement experimentwe determine the mean diameter of a set of samples
which has been analysed by an external testing body such that the measurements
could be compared. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In diewol bedryfword die gemiddelde diameter vanwol as ’n primêre kwaliteitindeks
gebruik. Dit is tans gebruiklik om wol monsters na ’n laboratorium te stuur
vir klassifikasie voor en na die skape geskeer word. Die toestel wat gebruik word
om die wol monsters te klassifiseer is geneig om groot, lomp en sensitief vir die
omgewing te wees en is sodoende nie ideaal vir veld gebruik nie. ’n Kort uitleg
van die industrie word gegee tesame met agtergrond inligting van bestaande
toestelle asook agtergrond oor organiese vesels in die algemeen.
Ons toets ’n eksperimentele toestel wat potensieel kompak en aanpasbaar kan
wees en gebaseer is op die Fourier optiese prinsiep. Twee aanvanklike ontwerpe
word oorweeg en eindelik word die transmissie ontwerp verder ontwikkel tot ’n
werkende sisteem. Die sisteem word geëvalueer in ’n monster meting eksperiment.
In die monster meting eksperiment bepaal ons die gemiddelde diameter
van ’n stel monsters waarvan die gemiddelde diameter deur ’n eksterne liggaam
bepaal is om sodoende die metings te kan vergelyk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20383 |
Date | 03 1900 |
Creators | Spangenberg, Dirk-Mathys |
Contributors | Perold, W. J., Burger, A. J., Von Bergmann, H., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xvi, 165 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds