Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The escalation in the growing upsurge of informal settlements seems to create a few
problems for local municipalities in the Cape Metropolitan Area (CMA). At the
beginning of 1998 the capacity of the City Of Cape Town Municipality (CCT) was fully
tested with the coming into being of a new informal settlement in the Tafelsig, Mitchell's
Plain area. During the Easter weekend of that year homeless people started to invade a
piece of vacant land, which belongs to this municipality, illegally.
With the establishing of Freedom Park many of the homeless felt that the time was ripe
for this municipality to address their problems and grievances. However up till now this
has not materialised, as this municipality is refusing to make any service delivery and
infrastructure available to them. Despite this, the people are still reluctant to submit to the
demand of the municipality to evacuate the piece of land.
Hitherto many had asked questions about the settlement and its people. With the asking
of these questions, people had shown their ignorance about the Freedom Park issue. This
ignorance led people to make certain assumptions, which are clearly far from the truth.
The aim of this study is thus to present more clear-cut answers to the most common
questions people had asked and still are asking. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groeiende toename in informele nedersettings in die Kaapse Metropolitaanse Gebied
blyk toenemend om 'n probleem vir plaaslike owerhede te wees. Aan die begin van 1998
was die kapasiteit van die Kaapse Munisipaliteit om sulke situasies te hanteer ten volle
getoets. In hierdie tydperk het haweloses van die Tafelsig, Mitchell's Plain, area die reg
in eie hande geneem deur 'n stuk grond wat aan hierdie munisipaliteit behoort onwettig te
beset.
Met die vestiging van Freedom Park het baie van hierdie mense gedink dat hulle
frustrasies en probleme deur hierdie munisipaliteit aangehoor sou word. Dit het egter tot
op hede nog nie 'n werklikheid geword, deurdat dié munisipaliteit huiwer om tydelike en
korttermyn infrastrukture aan hierdie mense beskikbaar te stel. Ten spyte hiervan is die
inwoners van hierdie nedersetting egter vasbeslote om nie in te gee aan die versoek van
die munisipaliteit om die grond te ontruim nie.
Tot op hede was daar baie vra gevra rondom hierdie nedersetting en sy inwoners. Met
hierdie vrae het sulkes hulonkunde om die Freedom Park kwessie suksesvol te hanteer en
te verstaan bewys. Dit is dus in hierdie lig dat hierdie studie onderneem was. Die sentrale
doelwit van dié studie is dus om meer duidelikheid te werp op vrae soos: Wie is hierdie
mense? Waarvandaan kom hulle? Hoekom het hulle tot so 'n drastiese stap oorgegaan?
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52297 |
Date | 12 1900 |
Creators | Losch, Ashley Peter |
Contributors | Sharp, J. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 112 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds