Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT: It is difficult to dispute the remarkable success that some of the console
manufacturers like Sony experienced with the distribution of the Psone and now the
Playstation 2 consoles. Nonetheless, the tie ratio (the relationship between the
number of games bought per year and the installed base of consoles) is limited on
average to only 2.2 games per Psone sold. It is an achievement, though limited
considering the 5-year timeframe. The relatively low penetration of games can,
amongst other things, be contributed to the retail price of games and the distribution
channel in use.
On the other hand, the PayTV industry has resolved the concept of content
distribution years ago, and has reinvented itself several times along the way, from
analogue to digital to personal video recorders. All of these phases had one common
feature, some sort of encryption to prevent unauthorised viewing. With the invention
of digital data distribution, data transfer speeds in access of 27Mb/s became a
standard feature. As a result, it would be fair to say that PayTV perfected the
distribution of encrypted data at high speed to devices in consumers' homes.
Therefore, it is not inconceivable that a combination of a hard drive and digital
subscriber technology, which can communicate to a game console, could create an
alternative distribution platform for console games. The combination of the devices
could decrease the cost of game distribution, increase the player's choice, decrease
<::
the cost to users, and more importantly, create a monthly revenue stream. In this
manner, the cost hurdle with respect to games could be reduced, and the penetration
and use of game console devices could be increased.
The video game industry is a $24 billion business with substantial revenue generated
from game distribution. By removing the cost hurdle of game distribution, the
penetration of these devices will be accelerated and both parties will benefit.
Although the industry is not geared for this type of content delivery, MIHL's
knowledge and expertise in signing up exclusive content for their PayTV operation and the group's ability to develop technology solutions will prove valuable in
restructuring the games distribution channel. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is moeilik om die sukses wat sommige videospeletjie platformvervaardigers soos
Sony ondervind ten opsigte van verspreiding van die Psone platform en nou die
Playstation 2 produk, te weerlê. Nieteenstaande die sukses van
platformverspreiding, is die verhouding tussen die hoeveelheid speletjies en
platforms wat verkoop is, nog steeds beperk tot 2.2 speletjies per platform. 'n
Merkwaardige prestasie op sigself, maar gesien in die lig van die van 'n 5 jaar
verspreidingsperiode is dit tog beperk. Die relatiewe lae penetrasie van speletjies
kan onder andere toegeskryf word aan die hoë kleinhandelsprys van speletjies en die
verspreidingskanaal wat gebruik word.
Aan die ander kant het betaaltelevisie die beginsel van inhoudsverspreiding jare
gelede onder die knie gekry. Gedurende die periode het die televisie-industrie
homself verskeie kere herskep, van analoog programverspreiding tot digitale
verspreiding en laastens die persoonlike video opnemers. AI die fases maak gebruik
van een gemeenskaplike kenmerk, naamlik enkripsie om ongemagtigde besigtiging
te voorkom. Programinhoud versending teen 27 Mega greep per sekonde was
algemeen in gebruik met die daarstelling van digitale data verspreiding. Daarom kan
dit geregverdig wees om te beweer dat betaaltelevisie die verspreiding van
geenkripteerde data, teen hoë spoed, na verbruikers se huise bemeester het.
Gevolglik is dit nie ondenkbaar dat In kombinasie van hardeskyf en digitale
verbruikerstegnologie, wat met videospeletjiesplatforms kan kommunikeer, 'n ,
alternatiewe verspreidingsplatform kan vorm nie. Die geïntegreerde platform kan die
verspreidingskoste verlaag, die verbruikerskeuse verhoog, die kleinhandelspryse van
speletjies verlaag en 'n maandelikse inkomste genereer. Sodoende kan die koste
hekkie gebonde aan speletjies verlaag word en gevolglik die penetrasie en verbruik
van speletjies verhoog word.
Die videospeletjie-industrie is 'n $24 miljard besigheid wat 'n groot gedeelte van die
inkomste genereer deur speletjie verspreiding. Deur die koste hekkie van
verspreiding te verwyder, kan die penetrasie tempo van die speletjies verhoog word
en beide partye kan bevoordeel word. Nieteenstaande die video industrie se onvoorbereid,heid om inhoud elektronies te versprei, kan MIH se kennis en
vaardigheid bm eksklusiewe program inhoud vir televisieplatforms te bekom, asook
die groep se vermoë om tegnologiese oplossings te ontwikkel, 'n waardevolle
instrument wees om die videospeletjie verspreidingskanaal te herstruktureer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49728 |
Date | 12 1900 |
Creators | Marais, Marius |
Contributors | Burger, J. (Johan), Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 127p.: ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds