Return to search

Die ontwikkeling van 'n gedragsobservasieskaal as prestasiebeoordelingsinstrument vir senior bestuurders

Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Navorsing toon dat beoordelingskale, gebaseer op spesifieke werksgedrag as geldige
prestasiemetingsinstrumente gebruik kan word om die individuele
ontwikkelingsbehoeftes van elke werknemer te bepaal. Die doel van die studie is die
ontwikkeling en validering van 'n gedragsobservasieskaal vir senior bestuurders. Vir die
doel is 49 senior bestuurders se prestasiemetings verkry op drie skale, naamlik 'n
gedragsobservasieskaal wat ontwikkel is, die Werknemerbeoordelingskaal en 'n
gedragsgeankerde skaal. 'n Pearson korrelasie van 0,74 is tussen die totaaltellings van
die Gedragsobservasieskaal en die van die Gedragsgeankerde skaal verkry
(p<0.01 ;N=49). Tussen die totaaltellings van die Gedragsobservasieskaal en die
Werknemerbeoordelingskaal is 'n Pearson korrelasie van 0,75 gevind (p<0,01 ;N=49).
Met hierdie resultate kan dus aanvaar word dat die Gedragsobservasieskaal 'n geldige
meetinstrument van werksprestasie is en as prestasiemetingskaal gebruik kan word. / Research indicates that appraisal scales based on specific behaviour can be used as
performance appraisal instruments to promote every employees' individual development
need. The aim of this study is the development and validation of a behavioural
observation scale for senior management. To achieve this aim 49 senior managers'
performance scores were obtained on three scales, namely a behavioral observation
scale which was developed, the Employee Rating Scale, and a behaviourally anchored
rating scale. A Pearson correlation of 0,74 was obtained between the total scores of the
Behavioral Observation Scale and the Behaviourally Anchored Rating Scale
(p<0,01 ;N=49). Between the total scores of the Behavioral Observation and the
Employee Rating Scales a Pearson correlation of 0,75 was found (p<0,01 ;N=49). With
these results in mind, the Behavioral Observation Scale can be accepted as a valid
measurement scale of work performance and can thus be applied as a performance
appraisal instrument. / Industrial and Organisational Psychology / M. Comm. (Industrial Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17438
Date11 1900
CreatorsMeyer, Albert Ludolph
ContributorsWolfaardt, J. B. (Johannes Balthazar), 1944-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 109 leaves)

Page generated in 0.0054 seconds