Thesis (PhD)--Stellenbosch University 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This survey research employed a criterion-referenced multiple-choice questionnaire to
collect data from 194 FET Geography teachers in the Western Cape province to
assess their level of literacy in both climate change science and climate change
pedagogy, and to determine the influence of gender, age, qualification, specialisation,
experience, grade mostly taught, their experience in providing instruction on climate
change and the location of their school. Aspects of climate change science assessed
include: climate processes and probable causes of climate change; climate change
impacts; and climate change responses. Aspects of climate change pedagogy
assessed include: the aims and significance of climate change education; and
constructivist teaching principles and practice.
The collected data was analysed using percentage frequencies to determine the
teachers‟ level of literacy in climate change science and climate change pedagogy; the
Mann-Whitney and Kruskal-Wallis tests were used to determine the influence of the
mediating variables on climate change science literacy and climate change
pedagogical literacy, respectively. The results indicate that Geography teachers in the
Western Cape Province demonstrated „High‟ literacy in climate change science and
„Low‟ literacy in climate change pedagogy. Factors such as school location, gender,
age and teaching experience were found to have a significant influence on climate
change science literacy; whereas qualification, specialisation, grade mostly taught and
experience in providing instruction on climate change did not. Conversely, teaching
experience and grade mostly taught had a significant influence on climate change
pedagogical literacy; whereas school location, gender, age, qualification, specialisation
and experience in providing instruction on climate change did not. Based on these
findings, it is recommended that professional development interventions in climate
change pedagogy are required in order to expose Geography teachers to the aims and
significance of climate change education and methods of facilitating problem-based,
learner-centred instruction on climate change. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie opnamenavorsing het gebruik gemaak van ‟n kriteriumverwysing- meerkeusige
vraelys om data by 194 VOO Aardrykskunde onderwysers in die Wes-Kaap provinsie
te versamel om hulle vlak van geletterdheid in beide die wetenskap en pedagogie van
klimaatsverandering te bepaal en om die invloed van geslag, ouderdom, kwalifikasie,
spesialisasie, ervaring, graad wat die meeste onderrig is, hulle ervaring van onderrig
oor klimaatsverandering en die ligging van hulle skool te bepaal. Aspekte van
klimaatsverandering wat geassesseer is, het klimaatsprosesse en moontlike oorsake
van klimaatsverandering, impakte van klimaatsverandering en reaksies op
klimaatsverandering ingesluit. Aspekte van die pedagogie van klimaatsverandering
wat geassesseer is, het die doelwitte en betekenisvolheid van opvoeding oor
klimaatsverandering en konstruktivistiese onderrigbeginsels en -praktyk ingesluit.
Die versamelde data is met persentasiefrekwensie geanaliseer om die onderwysers se
vlak van geletterdheid in die wetenskap en pedagogie van klimaatsverandering te
bepaal; die Mann-Whitney en Kruskal-Wallis toetse is gebruik om die invloed van
bemiddelende veranderlikes op geletterdheid met betrekking tot die wetenskap en
pedagogie van klimaatsverandering onderskeidelik te bepaal. Die resultate dui aan dat
Aardrykskunde-onderwysers in die Wes-Kaap „Hoë‟ geletterdheid in die wetenskap
van klimaatsverandering en „Lae‟ geletterdheid in die pedagogie van
klimaatsverandering getoon het. Faktore soos ligging van die skool, geslag, ouderdom
en onderrigervaring het ‟n betekenisvolle invloed op geletterdheid in
klimaatsverandering gehad, terwyl kwalifikasie, spesialisasie, graad wat die meeste
onderrig is en ervaring van onderrig oor klimaatsverandering nie so ‟n invloed gehad
het nie. In teenstelling het onderrigervaring en graad wat die meeste onderrig is, ‟n
betekenisvolle invloed op geletterdheid in klimaatsverandering gehad, terwyl ligging
van die skool, geslag, ouderdom, kwalifikasie, spesialisasie en ervaring van onderrig
oor klimaatsverandering nie so ‟n invloed gehad het nie. Op grond van hierdie
resultate kan gesê word dat professionele ontwikkelingsingrypings in die pedagogie
van klimaatsverandering nodig is om Aardrykskunde-onderwysers bloot te stel aan die
doelwitte en belangrikheid van onderwys oor klimaatsverandering en metodes om
probleemgebaseerde, leerdergesentreerde onderrig oor klimaatsverandering te
fasiliteer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96831 |
Date | 04 1900 |
Creators | Anyanwu, Raymond Ndubisi |
Contributors | Beets, Peter, Le Grange, Lesley, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 358 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds