Return to search

Toward a cooperative learning process in building social cohesion in a Grade 10 Geography classroom : an action research approach

Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This mini-thesis documents two action research projects which I conducted as a teacher
researcher in my Grade 10 Geography classroom. The research was an attempt to
improve my teaching as a Geography teacher and to enhance social cohesion in my
classroom.
This mini-thesis investigated the following research questions: How can cooperative
learning be used in a Geography classroom to build and improve social cohesion amongst
students? And how can I improve my own teaching practice? The focus of the study was
on cooperative learning as a teaching strategy, while action research was the research
methodology. Two action research projects were completed and reflected upon within the
action research framework. This mini-thesis, which include two action research projects, is
based, underpinned and influenced by the critical theorists such as Darder (2007), Dewey
(1938) Freire(1972), Habermas (1972), Giroux (1988), McNiff (2002, 2006, 2010) and
Waghid 2011).
In reflecting on my practice, I realise that there is a problem in terms of helping students to
foster an promote positive social relationships and working together in the classroom. In
this mini thesis I contend that cooperative learning holds the potential to improve social
cohesion and social relationships amongst students.
Cooperative learning emphasises cooperation as integral to students’ success and
because of this cooperative learning has been found successful in fostering positive
intergroup attitudes in classrooms. South-African teachers in recent years have been
compelled to embrace a more learner-centred approach as opposed to a teacher-centred
approach. I believe cooperative learning could be instrumental in enhancing learner
performance and promoting positive social relationships amongst classmates.
I consider my teaching practice to have certain defects and through action research I can
investigate and reflect on this with a view of improving my practice. Self-reflection and
introspection led me to critically examine my classroom practice. In this research I also
tried to encourage students to interact with one another in a positive way. This study uses
cooperative learning as a teaching strategy to enhance working together between students
in a classroom and enhance social cohesion.
At the time of this study the Department of Basic Education introduced Curriculum
Assessment Policy Statements (CAPS) as the official curriculum of South Africa. CAPS
consequently has an influence on my teaching practice. We adhere to departmental
policies and try to comply with curriculum delivery often to the detriment of the needs that
learners might experience in the school, such as nation building and maintaining
relationships that contribute to the total development of the learner. What further motivated
me to address my classroom practice was that my teaching style was still very similar to
the way my previous teachers taught me. I was still caught up in the traditional mode of teaching and learning where the “teacher talks and the learner listens” There was no
innovation that characterised my teaching practice. In an attempt to address the issues
that concern me, I asked the following critical research questions in this mini-thesis:
1 How can cooperative learning be used in a Geography classroom to develop social
cohesion amongst learners?
2 How can I improve my own teaching practice?
I would like to believe and set out to establish whether the cooperative classroom is
different from the one in the traditional teaching environment; both the teacher and student
adopt new roles. The teacher becomes a facilitator and the cooperative lessons imbue
learners with confidence and enhance social relationships.
In Chapter One I give a background to the study. I describe the educational challenges
that face South Africa and I set out to locate what I would regard as the problem in my
teaching.
Chapter Two is my literature review. In this chapter, I give a detailed account of
cooperative learning. Due to the limited scope of this study and the many facets of
cooperative learning, I contend that as a researcher, I cannot deal with cooperative
learning in its entirety.
In Chapter Three I focus on action research as the research methodology which I
employed in this study. I give a brief historical perspective on the development of action
research, define it, explain how it operates and give an account of how action research
works.
Chapter Four and Five provide a description of the two action research projects that I
undertook with my Grade 10 Geography classes. In these two chapters I give an account
of my two action research learning projects.
Chapter six is the concluding chapter. I reflect on the research projects and try to map the
future of cooperative learning as an educational strategy that could transform the
classroom and ultimately contribute to nation building. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie mini- tesis dokumenteer ek twee aksienavorsingprojekte wat ek as onderwysernavorser
in my Graad 10 Geografieklas uitgevoer het. Hierdie navorsing was ʼn poging om
my onderrigpraktyk as Geografie-onderwyser te verbeter om sosiale samehorigheid in my
klaskamer te verbeter.
Hierdie mini-tesis het die volgende navorsingsvrae beantwoord: Hoe kan koöperatiewe
leer in ʼn Geografie klaskamer gebruik word om sosiale samehorigheid tussen leerders te
verbeter en te bou? En hoe kan ek my eie onderrigpraktyk verbeter? Die studie het op
koöperatiewe leer as onderrigstrategie en aksienavorsing as navorsingsmetodologie
gefokus.Twee aksienavorsingsprojekte is binne die aksienavorsingsraamwerk voltooi en
oor besin. Hierdie mini-tesis wat twee navorsingsprojekte insluit, is gebaseer, onderskryf
en beinvloed deur die kritiese teoriste soos Darda(2007), Dewey (2008). Freire (1972),
Habermas (1972), Giroux (1988), McNiff (2002, 2006, 2010) en Waghid (2011).
Deur te reflekteer op my onderrigpraktyk, het ek besef dat daar n probleem is in terme van
hulpverlening aan leerders om hulle te help om positiewe sosiale verhoudings te
promoveer en saam te werk in die klaskamer. In hierdie mini-tesis is ek egter van mening
dat koöperatiewe leer die potensiaal het om sosiale samehorigheid en sosiale verhoudings
te verbeter tussen leerders
Koöperatiewe leer beklemtoon samewerking as noodsaaklik tot die sukses van leerders
en as gevolg daarvan is gevind dat koöperatiewe leer positiewe houdings tussen groepe in
klaskamers suksesvol bevorder. Oor die afgelope jare was Suid-Afrikaanse onderwysers
verplig om ʼn meer leerdergerigte benadering te volg eerder as ʼn onderwysergesentreerde
benadering.Ek is van mening dat koöperatiewe leer is bevorderlik vir die verbetering van
leerders se prestasie en die bevordering van sosiale verhoudinge tussen klasmaats.
Ek aanvaar dat my onderrigpraktyk sekere gebreke het en met aksienavorsing kan ek dit
ondersoek en daaroor besin met die oog op die verbetering van my praktyk. In hierdie
navorsing het ek gepoog om studente te ontwikkel om op ʼn positiewe wyse met mekaar in
wisselwerking te tree. Hierdie studie gebruik koöperatiewe leer as onderrigstrategie om
samewerking tussen leerders in ʼn klaskamer te verhoog en sosiale samehorigheid te
bevorder.
Toe die studie onderneem is, het die Departement van Basiese Onderwys die Kurrikulumen
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) as die amptelike kurrikulum vir Suid-Afrika
bekendgestel. KABV het ʼn invloed op my onderrigpraktyk. Ons kom departementele
beleide na en poog om aan kurrikulumaflewering te voldoen tot nadeel van die behoeftes
wat leerders op skool mag ervaar, soos nasiebou en behoud van verhoudings, wat bydra
tot die algehele ontwikkeling van die leerder. Besinning en introspeksie het daartoe gelei
dat ek my klaskamerpraktyk krities ondersoek. Wat my verder gemotiveer het om my
klaskamerpraktyk aan te spreeek was dat my onderrig styl baie dieselfde was as die van
my vorige onderwysers wat my onderrig het. Ek was vasgevang in die tradisionele manier
van onderrig en leer waar die “onderwyser praat en die leerder luister”
My klaskamerpraktyk was dieselfde as die van my onderwysers. Die manier waarop ek
onderrig, was dieselfde as wat my onderwysers gebruik het om my te onderrig. My
onderrigstelsel is nie deur innovering gekenmerk nie. In ʼn poging om die kwessies
waaroor ek bekommerd was aan te spreek, is die volgende kritiese navorsings vrae gevra
in hierdie mini-tesis:
1 Hoe kan koöperatiewe leer in ʼn geografie klaskamer gebruik word om sosiale
samehorigheid tussen leerders te ontwikkel?
2 Hoe kan ek my eie onderrigpraktyk verbeter?
Ek wil graag glo en vastel of die koöperatiewe klaskamer verskillend is van die tradisionele
onderrig omgewing; beide die onderwyser en leerder neem verskillende rolle aan. Die
onderwyser word ʼn fasiliteerder in die leer proses. Die koöperatiewe lesse ontwikkel
leerders met selfvertroue en verbeter sosiale verhoudinge.
In Hoofstuk Een gee ek die agtergrond tot die studie. Ek bespreek die opvoedkundige
uitdagings wat Suid- Afrika in die gesig staar en wil graag vastel wat ek beskou as die
probleem in my onderrig
Hoofstuk Twee is my literatuur studie. In die hoofstuk gee ek n gedetaileerde verslag van
koöperatiewe leer. As gevolg van die beperkte omvang van die studie en die baie fasette
van koöperatiewe leer is ek as navorser van mening dat ek nie koöperatiewe leer in sy
totaliteit kan behandel nie
Hoofstuk Drie fokus op aksienavorsing as die navorsingsmetodologie wat in hierdie studie
gebruik work. Ek gee ook n kort historiese perspektief van die ontwikkeling van
aksienavorsing, definieer dit, verduidelik hoe dit opereer en gee n verslag van hoe aksie
navorsing werk.
Hoofstuk Vier en Vyf gee n verduideliking van die twee aksienavorsingsprojekte wat ek
met my Graad 10 klasse onderneem het. In hierdie twee hoofstukke doen ek verslag van
my twee aksienavorsingprojekte
Hoofstuk Ses is die slot hoofstuk. Ek reflekteer op die aksienavorsingprojekte en prober
om die toekoms van koöperatiewe leer uit te stippel as n opvoedkundige strategie wat die
klaskamer kan transformeer en n bydrae tot nasiebou kan maak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96859
Date03 1900
CreatorsBooysen, Barry
ContributorsEsau, Omar, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format110 pages : illustrations, map
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0032 seconds