Return to search

Benutting van gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar

Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om deur die benutting van Gestaltspelterapie, adolessente wat gedragsprobleme openbaar, bewus te maak van hulself, ten einde hul toe te rus om hul lewenssituasie meer toereikend te hanteer. Daar is veral gefokus op die aspekte van die Gestaltterapeutiese proses wat die bewustheidsvlakke van die adolessente verhoog het. Ten einde hierdie doel te bereik is die navorsing kwalitatief benader, spesifiek deur ‘n deeglike literatuurstudie en die beskrywing van individuele en groepsgevallestudies. Die informasie is ontleed deur die data-spiraal analise. Vanuit die informasie wat verkry is, deur die integrasie van die literatuur en die empiriese ondersoek, kon die benutting van Gestaltspelterapie met adolessente wat gedragsprobleme openbaar, verken en in diepte beskryf word. / The main purpose of this study was to utilize Gestalt Play therapy with adolescents that display behavior problems, to make them aware of themselves, in order to equip them to handle their life situation more effectively. The focus were specifically on that aspects of the Gestalt therapeutic approach that increase the levels of awareness. In order to achieve this goal the research was approached qualitatively, specifically through a thorough literature study and the describing of individual and group case studies. The information was processed and analised by using the data-spiral analysis. From this information it was possible to explore and describe the utilization value of Gestalt Play therapy with adolescents that display behavior problems. / Social Work / M. Diac. (Spelterapie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2612
Date02 1900
CreatorsVan Dalen, Nanette
ContributorsVan Wyk, C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (130 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds