Magister Educationis - MEd / Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in n Afrikaans medium hoërskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. n Gevallestudie benadering was
toegepas om n indiepte studie van die spesifieke hoërskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op
akademiese gebied gekies. / South Africa
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:etd.uwc.ac.za:11394/2456 |
Date | January 2007 |
Creators | Thorne, Meldeane Mercia Glennis |
Contributors | Johnson, Bridget, Faculty of Education |
Publisher | University of the Western Cape |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of the Western Cape |
Page generated in 0.0016 seconds