Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Colonies of Planococcus ficus (Signoret) were reared from three different areas, Hex River
Valley, Robertson and Stellenbosch. An insectary colony and a table grape colony from
Nietvoorbij experimental farm were also included in the study. A range of concentrations of
chlorpyrifos was applied topically to individuals from the different colonies. The Stellenbosch
population had the lowest LDso, although it was not significantly different from that of the
insectary and Robertson colonies. The Hex River Valley and table grape colonies had a
significantly higher LDso than the Robertson, Stellenbosch and insectary colonies, although the
relative tolerance was 1.5, which would probably not result in significant control failure in the
field. However, this does indicate that there is potential for the development of resistance to
chlorpyrifos in the vine mealybug in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kolonies van Planococcus ficus (Signoret), is versamel en geteel uit drie verskillende areas,
Hex.riviervallei, Robertson en Stellenbosch. 'n Bestaande insektarium kolonie van die Lanbou
Navorsings Raad en 'n tafeldruif kolonie vanaf Nietvoorbij proefplaas is ook ingesluit in die
studie. 'n Reeks konsentrasies van chlorpyrifos is topikaal aangewend aan individue van die
verskillende kolonies. Die Stellenbosch populasie het die laagste LDso getoon alhoewel dit nie
betekenisvol verskil het van die LDso van die insektarium - en Robertson kolonies nie. Die
Hexriviervallei en tafeldruif kolonies se LDso was betekenisvol hoër as die Robertson,
Stellenbosch and insektarium kolonies. Alhoewel die relatiewe weerstand 1.5 was, sal dit
waarskynlik nie tot 'n aansienlike beheermislukking in die veld lei nie. Nogtans dui dit op die
potensiaal vir moontlike ontwikkeling van weerstand teen chlorpyrifos in die wingerdwitluis.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70289 |
Date | 03 1900 |
Creators | De Wet, Owen |
Contributors | Pringle, K. L., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | vi, 9 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds