Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Grapevine supports one of the oldest industries in South Africa today, and is also of
significant international importance. With increasing international trade and the
transport of fruit and other grapevine-derived products between borders, it has
become increasingly important for South African farmers and viticulturalists to ensure
their products conform to strict international market requirements if they are to remain
competitive. Such requirements include the correct and accurate identification of
berries and wines according to cultivar. In light of this, 26 different wine, table grape
and rootstock cultivars, as well as a number of clones from KWV's core germplasm
collection were characterised at 16 microsatellite marker loci. Microsatellite markers
are known for their high level of informativeness, reliability and reproducibility, and
are widely used in the identification and characterisation of plant varieties, population
analyses and forensic applications. Unique allelic profiles were obtained for all but
two plants, which proved to be identical at all loci considered, and thus 'clones'.
These profiles were collated to form a database, containing the DNA fingerprints of
each sample at each locus. The relative levels of informativeness of each marker used
were also determined, and compared with those found in the literature. Six markers
proved to be highly informative, and are promising in the potential application of this
technology to other cultivars. The applicability of microsatellite markers to such
studies is confirmed; this approach could easily be extended to include any number of
cultivars of national and international interest. The results of such an investigation
would have important implications for both the farming and commercial industries
alike. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wingerd ondersteun een van die oudste industriee in Suid-Afrika vandag, en is ook van groat
intemasionale belang. Met die toenemende intemasionale ruilhandel en die vervoer van vrugte
en ander wingerd produkte tussen grense, het dit toenemend belangrik geword vir SuidAfrikaanse
wingerdboere om te. verseker dat hulle produkte voldoen aan die streng vereistes
van die intemasional mark, indien hulle kompeterend wil bly. Hierdie vereistes sluit in die
korrekte en akkurate identifisering van druiwe en wyn volgens kultivar. Met hierdie vereistes
in ag geneem, is 26 verskillende wyn, tafeldruif en wortelstok kultivars, asook 'n aantal klone
van die KWV se kern kiemplasma versameling, gekarakteriseer by 16 mikrosatelliet merker
loki. Mikrosatelliet merkers word gekenmerk deur 'n hoe vlak van informatiwiteit,
betroubaarheid en herhaalbaarheid en word wydverspreid gebruik in die identifisering en
karakterisering van plant varieteite, populasie analises en forensiese toepassings. Unieke
alleliese profiele is vir a1 die plante verkry, behalwe vir twee plante wat identiese resultate by
alle loki opgelewer het en dus as "klone" beskou kan word. Hierdie profiele is bymekaar
gevoeg om 'n databasis te vorm wat die DNA vingerafdrukke van elke monster by elke lokus
bevat. Die relatiewe vlak van informatiwiteit van al die merkers is ook bepaal en vergelyk met
merkers in die literatuur. Ses van die merkers blyk om hoogs informatief te wees en lyk
belowend in die potensiele toepassing van hierdie tegnologie op ander kultivars. Die
toepaslikheid van mikrosatelliet merkers op sulke studies is bevestig; hierdie benadering kan
maklik aangepas word om enige aantal kultivars van nasionale en intemasionale belang in te
sluit. Die resultate van s6 'n ondersoek sal belangrike implikasies inhou vir beide die boerdery
en kommersiele industriee.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53092 |
Date | January 2002 |
Creators | Ross-Adams, Helen Esther |
Contributors | Burger, J. T., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Genetics and IPB. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 98 p. : ill |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0147 seconds