Return to search

An international comparision of environmental tax with an emphasis on South Africa

Every country should have a moral responsibility to sanction its residents in a bid to curb the effects of global warming. South Africa has a unique economic and social set-up which has to be considered in crafting a policy and legislation or designing an environmental tax regime. The objective of this study was to analyse the current incentives for environmental taxes as contained in the Income Tax Act and provide recommendations on proposed changes to the existing incentives. In addition, it compares and establishes what South Africa can learn and adapt from Malaysia and Denmark, two countries who have successfully implemented environmental taxes and renewable energy incentives. It also explores the arguments for and against carbon tax (tax mechanism system) in South Africa on the energy intensive sector. The study continues to consider what the prospects are of achieving this purpose and the possible adverse impact it may have on the operating profits of energy-intensive companies. Carbon tax may result in a substantial elimination of tax contributions, a massive reduction in exports and major retrenchment and job losses, given the ever rising electricity tariff. There is much debate as to whether a cap-and-trade system would be preferable to a tax mechanism system, therefore the pros and cons of both systems are addressed and both systems’ sustainable positive and negative impacts are compared. This study explored the shortcomings of South Africa’s environmental tax laws by comparing them to the environmental tax regimes and the different incentives and tax rebates offered by Malaysia and Denmark to reduce emissions. The study firstly concluded that positive encouragement through incentivising green behaviour is preferable to a punitive tax mechanism given the fact that South Africa is still growing its economy. Therefore the introduction of a carbon tax would significantly reduce company profits, may result in unemployment and a substantial reduction in exports especially if it is not gradually introduced at a minimum charge given South Africa’s volatile labour and trade union nature. Secondly, if South Africa eventually decides to introduce carbon tax, it should emulate the Danish system that is taxing the industrial emission of carbon and earmark that income for industrial subsides and investment in greener sources of energy. AFRIKAANS : Elke land het 'n morele verantwoordelikheid om sy inwoners bewus te maak van aardsverwarming in 'n poging om die gevolge daarvan te bekamp. Suid Afrika het 'n unieke ekonomiese en sosiale opset het wat behoorlik oorweeg moet word voor ʼn groenbeleid of wetgewing geïmplementeer word. Die doelwit van die studie is om die huidige groenbelastingaansporings te analiseer soos in die Inkomstebelastingwet vervat en om aanbeveelings te maak in terme van moontlike veranderinge tot dié bepalings. Bykomstig hiertoe vergelyk en bepaal die studie wat Suid Afrika van lande soos Maleisië en Denemarke kan leer in terme van groenbelastingaansporings. Albei hierdie lande het 'n reputasie dat hulle groenbelasting en hernubare-energie aansporings suksesvol geimplementeer het. ‘n Ondersoek is gedoen om die impak van koolstofbelasting (belastingmeganisme ontwerp) in Suid-Afrika op die energie-intensiewe sektor te bepaal. Die impak van koolstofbelasting en die moontlike negatiewe gevolge wat dit kan inhou vir die bedryfswins van die energie-intensiewe maatskappye, word ook in ag geneem. Die negatiewe gevolge kan moontlik lei tot ‘n substansiële afname in belastingbydraes, 'n vermindering in uitvoere en verliese aan werkgeleenthede, gegewe die immer stygende elektrisiteitstariewe in Suid-Afrika. Daar word tans gedebatteer of 'n handelsbeperkingbeleid (plafon-en-handelstelsel) beter vir Suid Afrika sal wees as 'n belastingmeganisme ontwerp om koolstofvrystellings aan te spreek. Die voor- en nadele van elke stelsel sal ondersoek word en die twee stelsels se doeltreffendheid ten opsigte van die hantering van ekologiese uitdagings sal vergelyk word. Die studie sal die tekortkominge van Suid-Afrika se groenbelastingwette ondersoek deur dit te vergelyk met die groenbelastingstelsels, die verskillende aansporingsmeganismes en belastingkortings wat deur Maleisië en Denemarke aangebied word, om koolstofgasse te beperk of te verminder. Daar is eerstens tot die gevolgtrekking gekom dat positiewe aanmoediging deur insentiewe vir groengedrag verkies word bo ‘n belastingmeganisme aangesien Suid-Afrika in ‘n ontwikkelende stadium is. Koolstofbelasting mag 'n uitgebreide negatiewe effek op maatskappywins hê, wat kan lei tot ‘n toename in werkloosheid en ‘n aansienlike vermindering in uitvoere, veral as dit nie geleidelik geïmplementeer word teen 'n minimum koste nie., gegewe Suid-Afrika se wisselvallige arbeids-en vakbond-omgewing. Tweedens, indien Suid-Afrika besluit om koolstofbelasting te implementeer moet Denemarke se voorbeeld gevolg word waar belasting gehef word op industriële vrylating van koolstof. Die herinvestering van die belastinginkomste in die bedryf deur middel van subsidies vir navorsing en beleggings in alternatiewe energiebronne, skoner ontbranding van brandstof, koolstof-opname tegnologie en ander omgewingsinnoverings sal koolstofbelasting se sukses bepaal. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2012. / Taxation / unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/26407
Date18 July 2013
CreatorsVan Schalkwyk, Sally Grace
ContributorsDu Preez, Hanneke, sallyvs007@gmail.com
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 2012 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria

Page generated in 0.0029 seconds