Bibliography: p. 175-180. / Die doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uct/oai:localhost:11427/18049 |
Date | January 1976 |
Creators | Wiese, Annaleen Christine |
Contributors | Helm, Brunhilde |
Publisher | University of Cape Town, Faculty of Humanities, Department of Social Development |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Master Thesis, Masters, MSocSc |
Format | application/pdf |
Page generated in 0.0024 seconds