Return to search

Networks, NGOs and public health : responses to HIV/AIDS in the Cape Winelands

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: This reflexive study of responses to the HIV/AIDS pandemic was set in Stellenbosch,
a town in the Cape Winelands that, with its diverse but disjointed population, in many
ways is a microcosm of South African society. My question was what happens when
the experience of HIV/AIDS, with its personal impacts and global connections,
reaches a particular locality in South Africa. I worked on the assumption that the
reach of the disease in this specific locality reflects the disconnectedness of people
through historical, political, social and economic processes, and that responses to the
disease attempt to repair ruptures through integrating people into caring systems of
support. By tracking and interrogating responses at public health and service
organisation levels as a participant observer, I noted recurrent references to the
importance of engaging patients in the treatment process. My observations revealed a
transformation in the dyadic relationship between doctor and patient, as well as an
embracing reach of networked service organisations, both initiatives striving to render
more effective services. In the process relationships developed between patients and
service providers at health and social levels, and between providers themselves. Much
of the impetus for these local developments was derived from global inputs as local
players draw down packaged practices and funds from the global assemblage that
Nguyen refers to as the “AIDS industry” (2005a). Thus, I suggest that HIV/AIDS
becomes a catalyst for local innovation within globally standardised structures, such
innovation being driven principally by building social relationships. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie reflektiewe studie aangaande die response tot die MIV/VIGS pandemie is in
Stellenbosch, ‘n dorp in die Kaapse Wynlande, gedoen. Stellenbosch se diverse, maar
tog onsamehangende, populasie is in verskeie maniere ‘n mikrokosmos van die Suid-
Afrikaanse samelewing. My vraag het gevra wat gebeur as die ondervinding van
MIV/VIGS, wat persoonlike impakte en globale konneksies insluit, ‘n spesifieke
lokaliteit in Suid-Afrika bereik. Ek het gewerk volgens die aanname dat die omvang
van die siekte in dié spesifieke lokaliteit die uitskakeling van mense deur historiese,
politieke, sosiale en ekonomiese prosesse reflekteer, en dat response tot die siekte
poog om ontwrigtings te herstel deur die integrasie van mense in versorgende
ondersteunings sisteme. Deur response, op publieke gesondheid en dienslewerings
organisasie vlak, as deelnemende waarnemer op te volg en te ondersoek, het ek
herhaaldelike verwysings gekry na die noodsaaklikheid om pasiente te betrek in die
behandelings proses. My observasies het ’n transformasie in die wederkerige
verhouding tussen dokters en pasiente ontbloot, sowel as ’n omvattende omvang van
netwerke van dienslewerings organisasies. Beide inisiatiewe streef daarna om meer
effektiewe dienste te lewer. In die proses ontwikkel verhoudings tussen pasiente en
diensverskaffers op gesondheids and sosiale vlakke, asook tussen diensverskaffers. ’n
Groot gedeelte van die dryfkrag agter hierdie plaaslike ontwikkelings spruit uit
globale insette namate plaaslike spelers verpakte praktyke en fondse ontvang/trek van
die globale groep, wat Nguyen na verwys as die ’VIGS industrie’ (2005a). Daarvoor,
stel ek voor dat HIV/VIGS ’n katalisator vir plaaslike innovasie binne globaal
gestandardiseerde strukture word, en dat inovasies van die aard hoofsaaklik deur die
bou van sosiale verhoudings gedryf word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19890
Date03 1900
CreatorsWard, Vivienne
ContributorsRobins, S. L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatviii, 128 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds