Return to search

Alcohol-based hand rub in the prevention of diarrhoea and respiratory-tract infection among children in community settings : a systematic review

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Annually more than 3.5 million children worldwide, less than five years of age die of
diarrhoea and acute lower respiratory-tract infections. Over the last two decades, the
care of pre-school children outside of their homes has become more common in
most parts of the world and has contributed to an increased risk of respiratory-tract
and gastrointestinal infections in children. Children attending day-care centres are at
an increased risk for diarrhoea and respiratory-tract infections and hands are the
primary vehicle for transmission of infectious diseases. Thus, hand hygiene is
essential for preventing and controlling of infection in the health care and community
settings. Waterless hand sanitizer as an alternative to hand washing was
investigated. Rinse-free hand sanitizer programmes in the community may be
effective, safe and feasible.
The aim of the study was to systematically appraise evidence on the effect of
alcohol-based hand rub in the prevention of diarrhoea and acute respiratory-tract
infection among children aged five years and below in community settings.
The primary outcome of the study was to assess the incidence of respiratory-tract
infection and diarrhea. Diarrhoea is defined by the World Health Organization as the
excretion of three or more loose or liquid stools per day (or more frequent excretion
than is normal for the individual). The secondary outcome was to assess mortality,
admission to hospital and duration of hospital stay.
A comprehensive search for relevant studies was conducted on the following
databases from 1990 to 2014: EMBASE, MEDLINE, CINAHL, Google Scholar and
Cochrane Central Register of Controlled Trials (CENTRAL). We searched the
reference lists of all relevant articles and textbooks for more studies. Unpublished
data previously presented at international and scientific meetings have been
included in the review. Proceedings of international conferences on diarrhoea and
respiratory-tract infection among children were searched for relevant articles. Subject
experts were contacted.
Two reviewers, Joelynn Steyn (JS) and Oswell Khondowe (OK) selected studies
following a two-step study selection process. This review considered all published randomized controlled trials and quasi-experimental designs published from January
1990 to July 2014. The first step was the selection of studies based on titles and
abstracts. Both reviewers selected eligible studies which met the set criteria. During
the second step, both reviewers retrieved the full-text articles of the studies and
assessed the methodological quality of the studies. Four studies were included in
this review. The included studies met most of the quality assessment criteria as
stipulated in the Cochrane risk assessment tool. Two studies were clusterrandomized
controlled trials, one was a block randomized controlled trial and one
was a randomized controlled trial. Disagreements were resolved by discussion and
where a lack of consensus existed, consultation with a third reviewer occurred.
The use of alcohol hand rub as compared to control interventions significantly
reduced the incidence of diarrhoea in children (RR 0.79, 95% CI 0.63 to 0.99).
Statistical heterogeneity was observed among the included studies (I²=69, p=0.04).
However this review found no significant difference in respiratory-tract infections
between intervention groups versus control as observed from the confidence interval
(RR 0.98, 95% CI 0.90 to 1.07, p=0.63). The results should be interpreted with
caution due to the limited number of studies conducted in communities with alcoholbased
hand rub used by caregivers. Due to limited studies in this review, it makes it
difficult to make strong conclusions on findings and to provide sufficient evidence to
guide future research. We therefore recommend that more studies with high quality
methodologies, using randomized controlled trial designs be conducted especially in
poor resourced communities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Meer as 3.5 miljoen kinders jonger as vyf jaar oud sterf jaarliks wêreldwyd as gevolg
van diarree en akute laer respiratoriese lugweginfeksies. Oor die laaste dekades het
die versorging van voorskoolse kinders buite hul tuiste meer algemeen geword in die
meeste dele van die wêreld wat bygedra het tot ’n risiko in die toename van
respiratoriese en spysverteringskanaalinfeksies by kinders. Kinders by
dagsorgsentrums het ’n groter risiko vir diarree en respiratoriese lugweë infeksies
want die oordra van siekte-infeksies word veral deur die hande wat as die primêre
bron daarvan beskou word, gesien. Dus is hand-higiëne noodsaaklik om infeksies in
gesondheidsorg en gemeenskapsentrums te voorkom en te beheer. ’n Waterlose
hande-ontsmettingsmiddel as ’n alternatief om hande te was, is ondersoek. Spoelvrye
hande-ontsmettingsmiddel programme in die gemeenskap mag effektief, veilig
en uitvoerbaar wees.
Die doel van die studie was om sistematies die geslaagdheid van bewyse op die
effek van alkoholgebaseerde hande-smeermiddel in die voorkoming van diarree en
akute lugweginfeksies by kinders 5 jaar en jonger in gemeenskapsentrums te
ondersoek.
Die primêre uitkoms van die studie was om die voorkoms van respiratoriese
lugweginfeksie en diarree te asseseer. Diarree soos gedefinieer deur die WGO is die
uitskeiding van drie of meer los- of waterige stoelgange per dag (of meer gereelde
uitskeiding wat normaal vir die individu is). Die sekondêre uitkoms was om
mortaliteit, toelating tot die hospitaal en duur van hospitaalverblyf te assesseer.
’n Omvattende soektog vir relevante studies was op die volgende databasisse van
2004-2014 uitgevoer: EMBASE, MEDLINE, CINAHL, Google Scholar en Cochrane
Sentrale Register van Beheerde Toetse. Ons het die verwysingslyste van alle
relevante artikels en handboeke vir meer navorsingstudies nagegaan.
Ongepubliseerde data wat voorheen aangebied is by internasionale en
wetenskaplike vergaderings, is ingesluit in die oorsig. Bevindings by internasionale
konferensies oor diarree en lugweginfeksies by kinders was nagegaan in die soektog
na relevante artikels. Onderwerpdeskundiges was gekontak. Die twee navorsers, Joelynn Steyn (JS) en Oswell Khondowe (OK) het studies
geselekteer deur ’n twee-stap studieselekteringsproses te volg. Die oorsig het alle
gepubliseerde, ewekansige gekontroleerde proewe en kwasi-eksperimenteerde
studies oorweeg tussen Januarie 1990 en Julie 2014. Die eerste stap was die
selektering van studies gebaseer op hul titels en opsommings. Beide navorsers het
geskikte studies slegs geselekteer as die studie aan die bepaalde kriteria voldoen
het. Tydens die tweede stap het beide navorsers die volledige artikels geneem van
die studies geselekteer en die gehalte van die metodologie geassesseer. Vierstudies
is in die oorsig ingesluit. Die ingeslote studies het aan die meeste vereistes soos
deur die Cochrane risiko assesseringsinstrument gestipuleer voldoen. Twee studies
was groep-ewekansige gekontroleerde proewe, een was ’n blok ewekansige
gekontroleerde proef en een was ’n ewekansige gekontroleerde proef. Verskille is
opgelos deur bespreking en waar daar onderbreking in konsensus was, het ’n
konsultasie met ’n derde beoordelaar plaasgevind.
Die gebruik van ’n alkohol handreiniger, soos vergelyk met kontrole-intervensies, het
die voorkoms van diarree in kinders beduidend verminder (RR 0.79, 95% CI 0.63 to
0.99). Statistiese heterogeniteit is egter tussen die ingeslote studies waargeneem
(I²=69, p=0.04). Hierdie studie het geen beduidende verskille in lugweg infeksies
tussen die intervensiegroepe teenoor die kontrolegroep gevind nie soos
waargeneem uit die vertroue interval (RR0.98, 95% CI 0.90 to 1.07, p=0.63). Die
resultate moet met omsigtigheid geïnterpreteer word as gevolg van die beperkte
aantal studies wat in gemeenskappe uitgevoer was met alkohol-gebasseerde
handreiniger wat deur versorgers gebruik word. As gevolg van die beperkende
aantal studies in hierdie studie, is dit moeilik om sterk gevolgtrekkings te maak op
bevindinge en om voldoende bewyse te gee om toekomstige navorsing te rig. Ons
beveel dus aan dat meer studies met hoë kwaliteit metodologie en wat ewekansige
gekontroleerde proef-ontwerpe gebruik, uitgevoer word, veral in swak-toegeruste
gemeenskappe.
(RR0.98, 95% CI 0.90 to 1.07, p=0.63). Die resultate moet met omsigtigheid geïnterpreteer
word as gevolg van die beperkte aantal studies wat gedoen is in gemeenskappe met
alkohol-

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97065
Date04 1900
CreatorsSteyn, Joelynn Geraldine Rachelle
ContributorsKhondowe, Oswell, Stellenberg, Ethelwynn L., Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Interdisciplinary Health Sciences. Nursing.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format78 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds