Return to search

The physical dimension of health : the neglected aspect of pastoral care

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: Humankind has made great progress over the centuries in gaining an understanding of how the human
body works. This has all been in an attempt to bring about health and healing where there appeared to
be an unbalance in the body's normal functions. The mind also later became an object of study to
address its relation to humankinds physical health. Later, social dimensions of health were also
identified and were attended to. Yet, much disease and ailments seem to still plague our societies and
communities.
Theology in the name of pastoral care had been faithfully adding the spiritual dimension to healing.
But it was only in the recent wake within practical theology that the theological sciences had entered
into meaning conversations with other disciplines. These developments within practical theology
raised a lot of question both inside and outside of the theological discipline. At the same time, this new
fibrant branch of theology built bridges with the medical sciences, social and behavioural SCiences,
management sciences, just to name a few.
This study highlights the developments specifically around the scientific nature of theology and the
conversation it had over the decades with medical science. It becomes clear that this dialogue is
necessary as both theology and medicine have a common interest. They both complement each others
dimensions and they address humankind in their state of pain and suffering.
By covering the historical development of theology and medicine, proving their credibility as scientific
disciplines, and pointing to their struggle with the dualistic concept, this study proposes to the Church
and its healing ministry to restore wholistic healing in collaboration with the goverment services and
local community structures. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Mensdom het groot vordering gemaak oor die eeue deur kennis te versamel aangaande hoe die
menslike liggaam werk. Dit was alles 'n poging om gesondheid en geneesing te voorsien waar dit
gelyk het na 'n wanbalans in die liggaam se normale funksies. Die verstand het ook later 'n objek
geword van studie om die verhouding van die mensdom se fiesiese gesondheid te ondersoek. Later was
die sosiale dimensies van gesondheid ook geidentifiseer en aandag gekry. Tog, het vele siektes en
Iyding nog steeds die gemeenskap geyl.
Teologie het in die naam van pastorale sorg toewyding gewys deur spiriteule dimensies van gesondheid
bygedra. Maar dit was in die onlangse ontwaking binne praktiese teologie dat die teologiese wetenskap
die ander dissipline as waardevol gesprek ingegaan. Hierdie ontwikkelinge in praktiese teologie het
baie vrae laat onstaan binne as ook buite die teologiese dissipline. Terselfdetyd, het hierdie nuwe
stralende tak van teologie brue gebou met mediese wetenskap, sosiale en gedrags wetenskap, en
bestuurswetenskap, net om a paar te noem.
Hierdie studie fokus op die spesifieke ontwikkelings roundom die wetenskaplike natuur van teologie en
die gesprek wat die oor die dekades voer met die mediese wetenskap. Dit word duidelik dat hierdie
dialoog is nodig want beide teologie and medies het 'n gemeenskaplike belang. Beide komplementeer
mekaar se dimensies en adreseer mensdom in hulle staat van pyn en leiding.
Deur die historiese ontwikkelinge van teologie en medies te dek, om hulle te krediet te gee as
wetenskaplike dissipline, en hulle stryd met die dualisties konsept uit te wys, maak die study 'n voorstel
aan die Kerk en sy geneesing dienste om 'n holistiese geneesing te herstel in samewerking met
goverment dienste end die plaaslike gemeenskap's strukture.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52552
Date12 1900
CreatorsRogers, Sherome
ContributorsLouw, D. J., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format60 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds