Return to search

Die verstaan van die boodskap van Miga binne 'n Pinkster-hermeneutiese raamwerk, met besondere verwysing na Miga 2:1-13

Text in Afrikaans / In hierdie studie word die boodskap van Miga 2:1-13 binne 'n raamwerk van Pinksterhermeneutiek geplaas. In hoofstuk een is die probleem gestel, naamlik: dat Pinkstermense oor die algemeen alle tekste, ongeag die aard daarvan, vergeestelik. Die hipotese van hierdie studie is egter dat indien Pinksterhermeneutiek tot sy reg kom dit nie nodig is vir
Pentekostaliste om van tekste met sterk sosiale ondertone weg te skram nie. In hoofstuk twee word gese hoe die Pinksterhermeneutiek funksioneer. In hoofstuk drie word 'n agtergrondstudie van Miga gedoen, met klem op die inleidingsproblematiek. Hoofstuk vier is die eksegese van
Miga 2:1-13. Die sosiologiese metode is gebruik om die teks te eksegetiseer. In hoofstuk vyf word die boodskap van Miga 2:1-13 geartikuleer. In die laaste hoofstuk word die aard van Pinkster sosiale betrokkenheid bespreek. / In this study it is attempted to put the message of Micah 2: 1-13 in a Pentecostal hermeneutical framework. In the first chapter the problem is stated namely, that Pentecostals in general tend to spiritualise biblical texts irrespective of the nature of the text. The hypothesis in this study
is that if Pentecostal hermeneutics are properly applied, it will no longer be necessary for Pentecostals to avoid texts with strong social elements such as Micah 2:1-13. In chapter two it is explained how Pentecostal hermeneutics function. In chapter three a study of the background of the book Micah is done, with special emphasis on introductory problems.
Chapter four is the exegesis of Micah 2:1-13. The sociological method is applied in order to highlight the social issues in the text. In chapter five the message of the text is articulated. In the last chapter the nature of Pentecostal social involvement is discussed. / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Bybelkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17427
Date01 1900
CreatorsMei, Jack Nicolaas Martin
ContributorsWessels, Willie, 1953-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 62 leaves)

Page generated in 0.0018 seconds