Return to search

The sustainability of current housing strategies with specific reference to informal settlement

Assignment (MA ) -- University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Informal settlements are a common feature of the urban landscape in contemporary
South Africa and constitute one of the biggest challenges to urban planning and
management at present. The political and legislative changes over the past decade have
altered the approach to the management of informal settlements.
This study starts out by examining the global trends and theory of urbanization, with
special focus on the Third World. The various legal and policy frameworks relating to
informal settlement and housing, as well as the implications thereof on urban
management, are also examined. The assignment then proceeds to analyze the
applicability and effectiveness of structured, formalized planning with regard to the
management of informal settlement.
The said analysis is followed by recommendations for the management of informal
settlement, based on the preceding chapters. These recommendations suggest the
following:
Planners and authorities should be more proactive m planning for informal
settlements.
The applicability of individualized services should be reconsidered due to
affordability and the inability of individualized facilities to cater for high levels
of immigration. The study finally exanunes current strategies employed within the Cape Metropolitan
Area, with special reference to the "Fast Tracking" process applied by the Helderberg
Municipality. / AFRIKAANSE OPSOMMING: lnformele nedersettings is 'n algemene gesig in die stedelike landskap van Suid-Afrika
en is tans een van die grootste uitdagings in die veld van beplanning. Die politieke en
wetlike veranderinge oor die afgelope dekade het groot veranderinge in die benadering
en bestuur van inforrnele vestiging tot gevolg gehad.
Die werkstuk begin deur die huidige globale neigings en teoriee oor verstedeliking aan te
spreek, met spesifieke verwysing na die Derde Wereld. Die verskeie wetlike- en beleidsraamwerke
waarin inforrnele vestiging en behuising gereguleer word, asook die
implikasies daarvan, word ook bestudeer. Die werkstuk analiseer ook vervolgens die
toepaslikheid en effektiviteit van gestruktureerde en geforrnaliseerde beplanning ten
opsigte van inforrnele vestiging.
Die genoemde analise word gevolg deur sekere voorstelle wat gemaak word aangaande
die bestuur van inforrnele vestiging. Hierdie voorstelle sluit die volgende in:
Beplanners en owerhede moet meer pro-aktief wees ten opsigte van bestuur en
beplanning van inforrnele vestiging
Die toepaslikheid van dienste, wat fokus op individuele huishoudings, moet
heroorweeg word aangesien dit onbekostigbaar vir beide verbruiker en verskaffer
kan wees. Hierdie dienste is ook rue in staat om die invloei van mense te hanteer
soos gemeenskaplike dienste nie.
Laastens word sekere van die strategiee wat aangewend word in die Kaapse
Metropolitiaanse Area ten opsigte van die bestuur van informele vestiging ook bestudeer, met spesifieke verwysing na die "Fast Tracking" proses soos aangewend deur die
Helderberg Munisipaliteit.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52028
Date12 1900
CreatorsVan Staden, Jan-Willem
ContributorsPienaar, W. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format93 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds