Return to search

Troeteldier gefasiliteerde post traumatiese terapie deur die opvoedkundige sielkundige / Pet facilitated post traumatic therapy by the educational psychologist

Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die ontwerp van 'n post traumatiese terapie deur die opvoedkundige
sielkundige waar troeteldiere as fasiliteerder ingespan kan word. Dit fokus op
getraumatiseerdes wat na afloop van 'n trauma in 'n post traumatiese situasie verkeer, en nie
klinies aan die diagnose van post traumatiese stres versteuring voldoen nie.
Die ontwerp van die terapie val in vier fases uiteen wat nie noodwendig streng chronologies in
terapie hoef te verloop nie. Eerstens is daar die affektiewe fase wat handel oor die bantering
van emosies. Tweedens fokus die kognitiewe fase op kognitiewe herstrukturering by die
getraumatiseerde en veral die internalisering daarvan. Die fase van voorraadopname maak
voorsiening vir die identifisering van psigologiese gestremdhede en sterker modaliteite van die
getraumatiseerde. Die kompensatoriese fase handel oor die ontwerp van 'n aksieplan vir die
sinvolle voortsetting van die getraumatiseerde se lewe asook inoefeningsaspekte daarvan.
Die terapeutiese ontwerp het beslag gekry na 'n uitgebreide literatuurstudie van verskeie
terapeutiese skole se post traumatiese terapiee en tegnieke. Oorhoofs word bogenoemde
ontwerp in die relasieterapie ingebed.
Hierdie terapie le besondere klem op die kompensatoriese fase met die oog op adekwate
aktualisering van die getraumatiseerde in sy toekomstige gesitueerdheid. Alhoewel daar 'n uitgebreide beskrywing van troeteldier gefasiliteerde terapie volg, het die navorser slegs sekere
getraumatiseerde kliente ge'identifiseer wat sat baat by troeteldier gefasiliteerde terapie.
Daar is tydens die studie aandag gegee aan die ontwerp van 'n vraelys wat as operasionele
metingsinstrument dien om die omvang van die trauma ten opsigte van die getraumatiseerde se
filnksionering, selfgesprekke, belewenis, betekenisgewing, betrokkenheid, seltkonsep, relasies
en selfaktualisering te bepaal.
Fasiliteerders van die affektiewe fase sluit onder andere soos reeds genoem hierbo, troeteldiere
in. Ondersoek is ingestel na die riglyne vir troeteldier gefasiliteerde terapie, en verskeie
aspekte soos determinante by die getraumatiseerde vir troeteldier gefasiliteerde terapie, die
aard van mens-dier interaksie, risiko's en menslike voorwaardes verbonde aan troeteldier
gefasiliteerde terapie, is beskryf
Tydens die empiriese ondersoek is gevind dat alhoewel die ontwerp beperkinge het, daar
besliste ruimte vir troeteldier gefasiliteerde post traumatiese terapie op Sielkundige
Opvoedkunde terrein bestaan / This study deals with the design of a post traumatic therapy that can be administered by the
educational psychologist. Pets were used for the first time as facilitators in such a therapy.
This therapy was primarily designed for persons in a post traumatic situation after an
experienced trauma, who _do not ~fy foc!h<L~!i_ni~_ctl _ cri!~!"ia gf post traumatic _stress
disorder.
Four phases can be distinguished in the course of the therapy. This doesn't however imply a
hierargical order. First of all the affective phase deals with the emotional side of the
traumatised person. Secondly cognitive restructuring is taken up in the cognitive phase as well
as internalization thereof The third phase of stock taking makes provision for the
identification of psychological handicaps and stronger modalities of the traumatised person. A
plan of action is developed in the final compensatory phase and it deals with optimal future
actualization of the traumatised person. If necessary, opportunity is provided for excercising
the newly required skills.
This design was developed after extensive literature studies of post traumatic therapies and
techniques, and it is embedded in the overall approach of relationship therapy. Strong emphasis is placed on the compensatory phase in view of the traumatised person's
adequate future actualization. Although an extensive description of pet fasilitated therapy is
given, only certain traumatised clients were identified who will benefit from this therapy.
A questionnaire as operational measuring instrument was developed for the purpose of this
study. Information as to the traumatised person's functioning, selftalk, experiences, allocation
of meaning, involvement, selfconcept, relationship formation and selfactualization can be
ascertained via this instrument.
One of the facilitators of the affective phase, already mentioned, includes pets. A thorough
study into guidelines for pet facilitated therapy, as well as aspects such as determinants of
traumatised people as indication for this kind of therapy, the nature of human-animal
interaction, risks and human conditions for pet facilitated therapy, was undertaken.
The empirical study proved that in spite of limitations of pet facilitated post traumatic therapy,
definite opportunity exists in the field of Psychology of Education for this kind of therapy / D.Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17137
Date06 1900
CreatorsKrüger, Deirdré
ContributorsRoets, H. E. (Hester Elizabeth)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xx, 291 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds