Return to search

Royal ideology in Mesopotamian iconography of the third and second millennia BCE with special reference to gestures

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis aims to examine to what extent the visual representations of ancient Mesopotamia
portrayed the royal ideology that was present during the time of their intended display. The
iconographic method is used in this study and this allows for a better understanding of the
meaning behind the work of art. This method allows the study to better attempt to
comprehend the underlying ideology of the work of art. The eight images studied date
between three thousand BCE and one thousand BCE and this provides a broad base for the
study. By having such a broad base it enables the study to provide a brief understanding of
how the ideology adapted over two thousand years. The broad base also enables the study to
examine a variety of different gestures that are portrayed on the representations. This thereby
provides the reader with a better understanding of why certain gestures were used and how
the underlying ideology was communicated through these movements. The study concludes
that while the gestures lend a life-like appearance to the representation they do not solely
portray an underlying ideological message. Rather, they enhance the already inherent
ideological message. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek tot watter mate die visuele voorstellings van Ou Mesopotamië die
koninklike ideologie — van die tyd toe hulle uitgestal is — uitgebeeld het. Die ikonografiese
metode is in hierdie studie gebruik en maak dit moontlik om 'n beter begrip van die betekenis
agter die kunswerk te verkry. Die metode stel die studie in staat om die onderliggende
ideologie van die kunswerk beter te verstaan. Die agt bestudeerde beelde dateer tussen
drieduisend v.C. en 'n duisend v.C. en bied 'n breë basis vir die studie. So ‘n breë basis stel
die studie in staat om te verstaan hoe die ideologie oor meer as twee duisend jaar aangepas is.
Die breë basis stel die studie ook in staat om 'n verskeidenheid verskillende gebare wat
uitgebeeld word, te ondersoek. Hierdeur verskaf dit die leser met 'n beter begrip waarom
sekere gebare gebruik is en hoe die onderliggende ideologie deur middel van hierdie
bewegings gekommunikeer is. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat terwyl die gebare 'n
lewensgetroue voorkoms aan die voorstelling gee, hulle nie uitsluitlik onderliggende
ideologiese boodskappe uitbeeld nie. Inteendeel, hulle versterk die reeds onderliggende
ideologiese boodskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96899
Date04 1900
CreatorsWesthead, Jonathan Michael
ContributorsCornelius, Izak, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Ancient Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatx, 148 pages : illustrations (some colour)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0963 seconds