Return to search

An exploratory study of the experiences of people with disabilities in a social development programme

Thesis (M Social Work)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Social workers are increasingly being encouraged to include the economic
development of their clients in the intervention strategies they apply. As a result
of this, social work programmes with income generating activities are becoming
commonplace within the social work arena. People with disabilities have been
identified as a group that should be targeted for support in income generating
activities and small business initiatives. An exploratory study of the effect of a
social work programme on the lives of people with disabilities was undertaken.
A literature study was conducted on perspectives and intervention strategies that
are applied in social work intervention with people with disabilities. This included
the ecological and strengths perspectives of social work as it applies to people
with disabilities. The empowerment approach was described as an intervention
strategy to be applied by social workers working with people with disabilities.
Disability in South Africa was explored by focussing on the disability rights
movement as well as the policies and institutions that affect the lives of people
with disabilities.
Little research has been done to explore the effect of social work programmes
with income generating activities on the lives of the people involved in them.
Exploratory research was done in the Western Cape using the interview survey for
data collection,. The experiences of people with disabilities, who are members of a
social work income-generating programme, were explored. Information obtained
during the interviews is presented in four categories, namely: demographic
information of the respondents, the nature of the respondents' disabilities,
respondents' involvement in the programme and their awareness of their rights as
people with disabilities.
The study revealed that although, income generating activities were the focus of
the programme, respondents did not identify economic rewards as the main reason for remaining in the programme. Respondents identified emotional and
social rewards as being of most value to them in their membership of the
programme. It is therefore concludedthat social work programmes should include
both income-generating activities as well as activities that will enhance the
emotional and social development of people with disabilities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Maatskaplike werkers word al hoe meer aangemoedig om die ekonomiese
opheffing van hul kliënte in te sluit by die intervensie strategieë wat hul
implementeer. Gevolglik word strategieë met inkomste-genererende aktiwiteite al
hoe meer alledaags in die maatskaplike werk arena. Mense met gestremdhede is
as 'n groep geïdentifiseer om ondersteuning in inkomste-genererende aktiwiteite
en kleinsake inisiatiewe te ontvang. 'n Verkennende studie is onderneem om die
effek van 'n maatskaplike werkprogram op die lewens van mense met
gestremdhede te ondersoek.
'n Literatuurstudie is ook onderneem om die maatskaplike werk perspektiewe en
intervensie strategieë wat van toepassing is op mense met gestremdhede, te
beskryf. Dit het die maatskaplike werk ekologiese en sterkte perspektiewe
ingesluit en ook hoe dit van toepassing is op mense met gestremdhede. Die
bemagtigings benadering in maatskapike werk en die toepassing daarvan op
mense met gestremdhede word ook beskryf. Gestremdheid in Suid-Afrika is
verken deur te fokus op die gestremdheids regtebeweging, sowel as die beleid en
instansies wat 'n effek het op die lewens van mense met gestremdhede.
Min navorsing is tot dusver gedoen om die effek van maatskaplike
werkprogramme met inkomste-genererende aktiwiteite op die lewens van mense
met gestremdhede te verken. Verkennende navorsing is in die Wes-Kaap gedoen
met behulp van onderhoude as 'n instrument vir data insameling. Die ervaringe
van mense met gestremdhede, wie lede van 'n maatskaplike werk inkomstegenererende
program is, is verken. Inligting wat ingewin is gedurende
onderhoude word in vier kategorië aangebied, naamlik: demografiese inligting van
respondente, die aard van respondente se gestremdhede, respondente se
betrokkenheid by die program sowel as hulle bewustheid van hulle regte as
gestremdes.
In die studie is bevind dat alhoewel inkomste-genererende aktiwiteite die fokus
van die program was, het respondente nie noodwendig die ekonomiese beloning
as die hoof rede om in die program aan te bly, geïdentifiseer nie. Respondente het
die emosionele en sosiale beloning geïdentifiseer as die aspek wat die meeste
waarde vir hulle ingehou het. Die gevolgtrekking is dus dat maatskaplike werk
programme beide inkomste-genererende aktiwiteite, sowel as aktiwiteite wat die
emosionele en sosiale ontwikkeling van gestremdes aanmoedig, moet insluit.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53263
Date03 1900
CreatorsKoopman, Gadija
ContributorsKruger, S. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Social Work.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format83 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0041 seconds