Thesis (MComm (Industrial Psychology))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: It is well documented that intelligence (g, or general cognitive ability) is one of the best
predictors of job and training performance (Ree, Earles & Teachout, 1994; Schmidt & Hunter,
1998). However, research evidence suggests that its predictive validity can be incremented by
measures of personality and motivation. In this study, measures of general cognitive ability,
training motivation and personality were administered to South African Army trainee soldiers
(N = 108) to investigate the ability of the measures to predict training performance criteria.
Hierarchical multiple regression was used to investigate the relationship between the predictor
composites and two composites of training performance. Multiple correlations of .529 (p < .01)
and .378 (p < .05) were obtained for general soldiering training proficiency and core technical
training proficiency respectively. Findings reveal different prediction patterns for the two
criteria, as general cognitive ability contributed to significantly predicting the criterion of general
soldiering training performance, but not core technical training proficiency. Similarly, training
motivation and openness to experience were not found to predict general soldiering training
proficiency, but predicted core technical training proficiency. Therefore, the results indicate that
the addition of motivation to a model already containing measures of general cognitive ability
does add incremental validity; R2 increased from .051 to .109 (p < .05). Adding personality to a
model already containing general cognitive ability and motivation also explains additional
variance; R2 increased from .109 to .143, although this change was marginal (p = .055).
Furthermore, evidence of interaction between intelligence and training motivation was found
when predicting training performance, as motivation influenced performance only for individuals
with lower intelligence scores. The implications of the results are discussed and areas for further
research are highlighted. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie studies toon aan dat intelligensie (g, of algemene kognitiewe vermoë) een van die beste
voorspellers is van prestasie ten opsigte van werk en opleiding (Ree, Earles & Teachout, 1994;
Schmidt & Hunter, 1998). Navorsingsbewyse dui egter ook aan dat hierdie
voorspellingsgeldigheid verhoog kan word deur die toevoeging van metings van persoonlikheid
en motivering. In die huidige studie, is metings van algemene kognitiewe vermoë,
opleidingsmotivering en persoonlikheid afgeneem op soldate onder opleiding in the Suid
Afrikaanse Leër (N = 108). Die doel hiermee was om te bepaal tot watter mate hierdie metings
saam opleidingsprestasie voorspel. Hiërargiese meervoudige regressie-ontleding was gebruik
om die verband tussen die voorspellersamestellings en twee opleidingprestasiekriteria te bepaal.
Meervoudige korrelasies van .529 (p <. 01) en .378 (p < .05) was onderskeidelik verkry vir
Algemene Krygsopleidingsprestasie (GSTP) en Tegniese Korpsopleidingsprestasie (CTTP),
onderskeidelik. Die resultate toon verder verskillende voorspellingspatrone vir hierdie twee
kriteriummetings. Eerstens, het algemene kognitiewe vermoë beduidend bygedra tot die
voorspelling van GSTP, maar nié tot CTTP nie. Verder het opleidingsmotivering en
persoonlikheid (oopheid tot ervaring) nie GSTP voorspel nie, maar wél CTTP. Met ander
woorde, die resultate dui aan dat die toevoeging van motivering tot ‘n model wat reeds metings
van algemene kognitiewe vermoë bevat, wel inkrementele geldigheid tot gevolg het; R2 het
toegeneem vanaf .051 tot .109 (p < .05). Die toevoeging van persoonlikheid tot ‘n model wat
reeds algemene kognitiewe vermoë en motivering bevat, verklaar ook addisionele variansie;
R2 het toegeneem vanaf .109 tot .143, alhoewel hierdie inkrementering slegs marginaal (p = .055)
was. Laastens, is bewyse van ‘n interaksie-effek tussen intelligensie en opleidingsmotivering
gevind in die voorspelling van opleidingsprestasie. Daar is bevind dat motivering prestasie slegs
beïnvloed het vir individue met laer intelligensietellings. Die implikasies van die resultate word
bespreek en areas vir verdere navorsing word aangedui.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2917 |
Date | 12 1900 |
Creators | Dijkman, Joy |
Contributors | De Kock, F.S., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0021 seconds