Return to search

The longitudinal growth and feeding practices of infants from birth to twelve months

Thesis (Mnutr)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: INTRODUCTION: Malnutrition is a silent emergency. WHO estimates that 55%
of all child deaths in developing countries are associated with malnutrition.
Inadequate dietary intake and disease are the two immediate causes of
malnutrition. The underlying causes are household food insecurity, inadequate
maternal and child-care and poor water/ sanitation and inadequate health services.
Stunting is a major problem in pre-school children in South Africa. This indicates
a long term inadequate dietary intake. Furthermore, the initiation of breastfeeding
in South Africa is about 90%, and the duration thereof tends to be less than 3
months after birth. A great majority of children in this country consume a diet
deficient in energy and of poor nutrient density to meet their micronutrient
requirements. The aim of this study was to identify feeding practices of infants
that could contribute to the development of malnutrition.
METHOD: This was a cohort study with a prospective experimental design.
Forty-four of the original 73 mother-infant pairs that were recruited, were
interviewed monthly on feeding practices of the infants. Anthropometric
measurements (weight and height of the infants) were measured monthly.
RESULTS: Weight-for-age Z-scores dropped significantly with age from around
4 months, when weaning had started. Inadequate dietary intake, more specifically
weaning practices and breastfeeding practices, were identified as the immediate
cause that could contribute to the development of malnutrition in this community.
Except for the positive relationship between the level of education of the father
and an increase in HAZ over time, growth was not affected by socio-economic
and demographic factors in this community. This is probably because of the fact
that there were very small differences in socio-economic and demographic factors.
CONCLUSION: Weaning and breastfeeding practices should be addressed in all
nutrition education programmes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: INLEIDING: Wanvoeding is 'n stil gevaar. Die WGO skat dat daar 'n verband is
tussen wanvoeding en ongeveer 55% van alle kindersterftes in ontwikkelende
lande. 'n Onvoldoende dieetinname en siekte is die twee onmiddellike oorsake
van wanvoeding. Onvoldoende huishoudelike voedselsekuriteit, onvoldoende
moeder- en kindsorg en swak sanitasie en watervoorsiening asook onvoldoende
gesondheidsorg is die onderliggende oorsake. Dwerggroei is 'n groot probleem in
Suid-Afrika onder voorskoolse kinders. Dit dui op 'n langdurige onvoldoende
dieetinname. Bydraend hiertoe, is die aanvang van borsvoeding in Suid-Afrika
ongeveer 90%, maar die duurte van borsvoeding is minder as 3 maande na
geboorte. Die meerderheid van alle kinders in Suid-Afrika se dieet het 'n tekort
aan energie en die nutriëntdigtheid van hulle diëte voldoen nie aan hulle daaglikse
behoeftes ten opsigte van mikronutriënte nie. Die doel van hierdie studie was om
voedingspraktyke te identifiseer wat kan bydra tot die ontwikkeling van
wanvoeding.
METODE: Dit was 'n kohortstudie met 'n prospektiewe eksperimentele ontwerp.
Vier-en-veertig van die oorspronklike aanvanklike moeder-babapare wat gewerf
is, is maandeliks ondervra met betrekking tot die voedingspraktyke van die baba
en antropometriese metimgs (gewig en lengte van die baba) is maandeliks
geneem. RESULTATE: Z waardes van gewig vir ouderdom het beduidend
gedaal namate die kinders ouer geword het, veral vanaf 4 maande, toe spening
begin het. 'n Onvoldoende dieetinname, meer spesifiek spenings- en
borsvoedingspraktyke, is geïdentifiseer as die onmiddellike oorsake wat tot die
ontwikkeleing van wanvoeding kan bydra in hierdie gemeenskap. Daar was 'n
positiewe verband tussen lengtegroei (Z waardes van lengte vir ouderdom) en die
vlak van opvoeding van die vader. Groei is nie deur die ander sosio-ekonomiese
en demografiese faktore beïnvloed nie, moontlik as gevolg van die klein verskille
in sosio-ekonomiese en demografiese eienskappe van die studie populasie.
GEVOLGTREKKING: Spenings- en borsvoedingpraktyke behoort aandag te
geniet in alle voedingsvoorligtings-programme.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49799
Date12 1900
CreatorsBeukes, Ronel A. (Ronel Annamarie)
ContributorsLabadarios, D., Kirsten, G., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciiplinary Health Sciences. Human Nutrition.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format212 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0015 seconds