Return to search

An assessment of the Western-Cape Provincial Government information policy process and its lesson to Eritrea

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT:
This study assesses the information policy of the Western Cape provincial government- of South
Africa, with special emphasis on ICT for development in the general context of the global
Information society. It is aimed at getting key lessons together for the Eritrean ICT policy
development.
The methodology used in this study include review of the literature on the ICT policy in Western
Cape, South Africa and beyond, conducting interviews with key actors in Western Cape
Provincial Government and site visits to Multi-Purpose Community Centres. The study analyses
institutions, ICT policy processes, methodologies and challenges. The study concludes that
although developing an ICT policy remains fundamental for developing countries like Eritrea, the
main challenge lies in integrating new and old technologies into national development priorities.
This cannot be achieved without building blocks such as adequate infrastructure, human and
financial resources, and commitment to succeed in information age. A series of recommendations
were put forward for Eritrea based on the analysis of the policy process and progress in South
Africa in general and Western Cape Province in particular. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
In hierdie studie word die beleid ten opsigte van inligting in die Wes-Kaapse provinsiale regering
van Suid-Afrika bestudeer, met die klem veral op Inligting en Kommunikasie Tegnologie vir
ontwikkeling in die algemene konteks van- die wereldwye inligting gemeenskap. Die doelwit van
hierdie studie is om sleutellesse te leer wat kan help met die ontwikkeling van 'n beleid t.o.v.
Inligting en Kommunikasie in Eritrea.
Die metodologie wat gebruik is sluit in 'n oorsig van die literatuur oor die IKT (ICT) beleid in
die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en in ander lande; onderhoude met sleutelfigure in die Wes-Kaapse
provinsiale regering; en besoeke aan Veeldoelige Gemeenskap Sentrums. Die studie ontleed
instansies, IKT beleid prosesse, metodologie en uitdagings. In die studie word daar bevind dat,
alhoewel die ontwikkeling van 'n Inligting en Kommunikasie beleid van fundamentele belang is
vir ontwikkelende lande soos Eritrea, die hoofuitdaging daarin Iê om ou en nuwe tegnologie te
integreer in die nasionale ontwikkelings prioriteite. Dit kan nie gedoen word sonder die
boublokke van genoegsame infrastruktuur, menslike en finansiele hulpbronne, en verbintenis tot
sukses in die inligtingsera nie. 'n Reeks aanbevelings word gemaak vir Eritrea, gegrond op die
ontleding van die beleid, proses en vooruitgang van Suid-Afrika in die geheel, en veral van die
Wes-Kaap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49836
Date12 1900
CreatorsGarza, Daniel G.
ContributorsAdam, L., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format77, [9] p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds