Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The concept of National Innovation System (NIS) as new conceptual framework appeared in the late 1980s. The framework of NIS not only focuses on the science and technology development of a country, but also on concerns about a nation’s demand and strategy.
The best technology, as well as patents, can be found in developed countries. Their development leads world development in many ways and influences the development model in developing countries. Although it is not hard to see that they seem to be progressing well, the question is why development just happens in some countries. Even fast developing countries, like China, India, Brazil, and South Africa have fewer such well-known or successful business models, compared to developed countries. The thesis attempts to scrutinise the internal and external factors in NIS which may influence countries and the innovation of enterprises within South Africa and China.
The thesis focuses on fundamental research of the NIS of South Africa and China. The objective of the thesis is to find out which factors are involved in the NIS and how the system works in South Africa and China. The purpose of the study is to ascertain the difference and gap between these two countries and other more innovative countries, as well as the differences between South Africa and China. The literature study and quantitative method will be used to research and compare the NIS of South Africa and China. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die konsep van Nasionale Innovasie Stelsels (NIS) as ʼn nuwe konsepsionele raamwerk het in die laat 1980s na vore gekom. Die raamwerk van NIS het beide op die wetenskap en tegnologiese ontwikkeling, asook nasionale strategie van ʼn land gefokus.
Die beste tegnologie sowel as patentregte kan in ontwikkelde lande gevind word. Hul bydrae is aan die voor front van globale ontwikkeling en het ʼn direkte invloed op ontwikkelingsmodelle vir ander ontwikkelende lande. Die voorspoed in hierdie lande is vir almal duidelik, maar die vraag is waarom ontwikkeling slegs plaasvind in sommige lande. Lande soos China, Indië, Brasilië en Suid Afrika het minder goeie en suksesvolle besigheidsmodelle, in vergelyking met ontwikkelde lande, alhoewel ontwikkeling steeds vinnig plaasvind. Die tesis poog om interne en eksterne faktore van die NIS te ontleed wat sal bydra tot die innovasie van ondernemingsontwikkeling in Suid Afrika en China.
Die tesis fokus op fundamentele navorsing op die NIS van Suid Afrika en China. Die doel van die tesis is om uit te vind watter faktore die NIS in beide Suid Afrika en China beïnvloed. Die besondere oogmerk van die studie is om verskille en gapings tussen die twee lande en ander innovasie georiënteerde lande te beklemtoon, asook die verskil tussen Suid Afrika en China. Die literatuurstudie en kwantitatiewe metode word geïmplementeer om die NIS in Suid Afrika en China te ondersoek en vergelyk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19954 |
Date | 03 1900 |
Creators | Zhang, Haoyi |
Contributors | Schutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 34 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0031 seconds