Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This report describes the development of a Java Bytecode Compiler (JBC) for the 8051
micro-controller. Bytecodes are found in the class file generated when a Java source file
is compiled with the java compiler (javac). On Java platforms, the Java Virtual Machine
(JVM) interprets and executes the bytecodes. Currently existing Java platforms do not
support programming the 8051 using Java.
As an 8-bit micro-controller with only 64 KB of total memory, the 8051's word size and
memory is too limited to implement a NM. Moreover, full applications of the 8051
require that it handles hardware interrupts and access 110 ports and special registers.
This thesis proposes a JBC to compile the standard bytecodes found in the class file and
generate equivalent assembly code that can run on the 8051.
The JBC was tested on the 8051 compatible AT89C52*44 micro-controller with a
program that simulates an irrigation controller. The code generated by the JBC executes
correctly but is large in size and runs slower than code of a program written in assembly.
Conclusions drawn are that the JBC can be used to compile Java programs intended for
the 8051 and its family of micro-controllers. In particular, it is especially a good tool for
people who prefer Java to other languages. The JBC is suitable for smaller programs that
do not have efficiency as a major requirement. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van 'n Java "Bytecode" samesteller (Java
Bytecode Compiler, JBC) vir die 8051 mikro beheerder argitektuur. "Bytecodes" is die
produk van die standaard Java samesteller "javac" en word deur 'n platform spesifieke
Java Virtuele Masjien gelees en uitgevoer. Geen NM is huidig beskikbaar vir die 8051
argitektuur nie.
Die gekose 8-bis 8051 mikro beheerder het 'n beperkte interne geheue van 64kB. Hierdie
beperking maak dit nie geskik vir 'n IVM nie. Daar moet ook voorsiening gemaak word
om hardeware onderbrekings te hantering en te kan kommunikeer met die poorte en
spesiale registers van die mikro beheerder.
JBC word ontwikkel wat die standaard "Bytecode" kompileer na geskikte masjien kode
wat dan op die mikro beheerder gebruik kan word.
Die JBC is ontwikkel en toets en 'n eenvoudige besproeiing program is geskryf om op 'n
Atmel AT89C52*44 te loop. Die kode werk goed maar is nog nie geoptimeer nie en loop
onnodig stadig. Optimerings metodes word aanbeveel en bespreek.
Die gevolgtrekking is dat die huidige JBC kan gebruik word om Java kode te skryfvir die
8051 beheerder. Dit maak die hardeware platform nou beskikbaar aan Java
programmeerders. Daar moet wel gelet word dat die JBC op die oomblik net geskik is vir
klein programme en waar spoed nie die primêre vereiste is nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52645 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mbhambhu, Tsakani Joseph |
Contributors | Blanckenberg, M. M., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 122 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds