Return to search

A selected group of nurses' experience of termination of pregnancy support services at a health care facility in the Western Cape

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this pilot study was to do a needs analysis with a selected group of nurses with regard
to the following three aspects: nurses' experiences of their involvement in termination of
pregnancy (TOP) services, the effects of their involvement in TOP service provision on a
personal, familial and career level, as well as their needs with regard to support. An important
aspect of the needs analysis was to develop a questionnaire which can be used as basis for future
research purposes.
A qualitative, explorative, descriptive and contextual research design was applied in order to
conduct this study. Participants were recruited from a health care facility in the Western Cape,
v~
and the small sample group (seven out of a possible fifteen) consisted of a selected group of
nurses who are currently involved in performing TOPs, as well as nurses involved in pre- and/or
post-procedure care of patients. Each participant completed a self-administered biographical dataand
semi-structured questionnaire, which was compiled specifically for the purpose of the pilot
study. Specific guidelines according to previous research findings were incorporated. The results
of the pilot study revealed that most of the participants experience some sort of cognitive,
emotional and/or behavioural reaction before, during and after TOP procedures are performed.
-Feelings of anxiety, sadness, anger, depression and guilt were reported in some cases, as well as
moral-ethical conflicts. With regard to the effect on a personal, familial and career level, it was
confirmed that the work has an effect on the majority of respondents' personal life and career to a
certain extent, although family life did not seem te be affected significantly. The results conveyed
that the majority of the nurses experienced that the impact of their work with TOPs seemed to be
different from that of their other nursing duties. It was found that participating nurses are in need
of some sort of support service, and that the practicality of the services which are currently
provided, should be investigated further.
Although the ability to generalise the results, was limited by the small research sample, valuable
information was gained with regard to nurses' needs for support, as confirmed by other South
African research findings. Suggestions for improvements in the questionnaire, as well as other
further research possibilities, are provided. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie loodsstudie was om 'n behoeftebepaling te doen met 'n geselekteerde groep
verpleegpersoneel met betrekking tot die volgende drie aspekte: verpleegpersoneel se ervaring
van hul betrokkenheid by terminasie van swangerskap (TOP) dienste, die effek van hul
betrokkenheid by TOP diensvoorsiening op 'n persoonlike, gesins- en beroepsvlak, sowel as hul
behoeftes met betrekking tot ondersteuning. 'n Belangrike aspek van die behoeftebepaling was
om 'n vraelys saam te stel wat as basis vir toekomstige navorsingsdoeleindes sou kon dien.
'n Kwalitatiewe, eksploratiewe, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is toegepas ten
einde hierdie loodsstudie uit te voer. Deelnemers is gewerf by 'n gesondheidsorgfasiliteit in die
Wes-Kaap en die klein steekproef (sewe uit 'n moontlike vyftien) het bestaan uit 'n geselekteerde
groep verpleegpersoneel wat tans betrokke is by die uitvoering van terminasie van
swangerskappe, sowel as verpleegsters wat betrokke is in pre- en/of post-prosedurele versorging
van pasiente. Elke respondent het 'n selfgeadministreerde biografiese en semi-gestrulctureerde
vraelys voltooi, wat spesifiek vir die doel van die loodsstudie saamgestel is. Spesifieke riglyne op
grond van vorige navorsingsbevindinge is geinkorporeer. Die resultate van die loodsstudie het
aan die lig gebring dat die meeste van die respondente een of ander kognitiewe, emosionele en/of
gedragsreaksie ervaar voor, tydens en na die uitvoering van TOP prosedures. Gevoelens van angs,
hartseer, woede, depressie en skuld is gerapporteer in sornmige gevalle, sowel as moreel-etiese
konflikte. Wat betref die effek op 'n persoonlike, gesins- en beroepsvlak, is dit ook bevestig dat
die werk 'n effek blyk te he op respondente se persoonlike en beroepslewe tot 'n sekere mate,
alhoewel dit geblyk het dat gesinslewe nie beduidend bemvloed word nie. Dit het ook uit die
resultate van die studie geblyk dat die meerderheid van verpleegsters die impak van hul werk met
TOP as anders as die van hul ander verplegingstake ervaar. Daar is bevind dat deelnemende
verpleegpersoneel 'n behoefte het aan een of ander tipe ondersteuningsdiens en dat die praktiese
aspekte van die dienste wat tans voorsien word, verder ondersoek behoort te word.
Alhoewel die veralgemeenbaarheid van die resultate deur die klein steekproef beperk word, is
waardevolle inligting bekom met betrekking tot verpleegpersoneel se behoeftes aan
ondersteuning, soos bevestig deur ander Suid-Afrikaanse navorsingsbevindinge. Aanbevelings vir
verbeteringe aan die vraelys, sowel as verdere navorsingsmoontlikhede word gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52695
Date03 1900
CreatorsHavemann-Serfontein, Anne
ContributorsLoxton, H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatl34 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0129 seconds